file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #104271 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ja elise ek het gesien. onthou jys verder as ons almal!! jou maatband was amper te klein! lol :P

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104230 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene my naeltjie het ook nie gepop nie hy stoot net nou en dan uit soos baba seker maar beweeg en speel maar andersins is hy plat plat plat

Het jy my meeting gesien?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104227 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
gerne, ek wens ons kon hulle sommer net so saam met n piepie uit druk!! wees verseker as dit met jou gebeur sal jy die koerante haal.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104226 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek wil my skoonsus vra vanaand om fotos van my en my man te neem met die boep en want ek weet nie hoe gou dit weer gaan gebeur nie en dan sal ek ook volgende week weer neem dalk die vrydag of die saterdag voor ek in gaan en vir julle kom post dan is dit klaar vir my ek wil defnitief n foto he van die laaste dag en dalk sommer in die hosp ook

En almal sal teen volgende vrydag my baba se gewig en sex moet skat voor ek die maandag in gaan sodat ek kan sien en dan kan ons sien wie was reg

My koek is seker die laaste maand al so seer tmi maar dit is glad nie seer as ons sex het nie ek voel dan geen pyn of niks nie maar as ek opstaan of net draai is dit seer

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104220 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
carmen, ja natuurlik om jou naeltjie. ek sien nou as ek so afkyk kan ek nie eens my naeltjie sien nie. pop julle naeltjies uit? myne raak net heeltemal plat. Dis die plekkie waar lance sy boetie soen, reg op my naeltjie.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104218 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
LMFGA vir jou helene, dit is baie snaaks.

Anina, ek dink glad nie dis blaas infeksie nie, dit voel soos asof die pieps my brand omdat ek daar seer het (soos as jy bloots gery het :) ) Of sout op 'n oop wond sit. Ek weet nie of ek dalk net bietjie gerek het en nou is dit bietjie stukken of iets nie.

En dit was net vanoggend. Die dokter het wel my pieps getoets gister, hy sou iets gese het. Ek dink ek is klaar besig om 'oop' te maak want flip alles voel so dik daar onder.

Ek sal def volgende keer vir die dokter vra om te check, glo dit gaan dan nog erger wees.

R hik vreeslik. heeldag. Henko het ook. nou dat julle dit noem, henko het refluks gehad (nie te erg maar wel), my broer se kind het dit baie erg en hy het ook blykbaar heeldag gehik (dit raak partykeer nogal irreterend :) ) So ja, dalk is daar 'n link ne!

Anina, ek bid vanaand spesiaal vir jou!

Elise, jy en Christa moet fotos opsit voor julle kraam van julle pensies ne! almal moet op hul laaste 'n foto post!

Helene, ek het gister die dokter gevra is hy nog hoog op want as ek pieps voel dit asof hy saam kom :blink: Ek is so bang ek druk hom uit by die werk :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104211 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
helene sjoe ek wil nie eens se wat my maag meet nie hy is so bietjie groter as joune dan of my heupe is breer lol myne meet 142cm

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account