file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #104400 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Haloa haloa ladies

Wow ek alweer soooo baie gemis. En dis alweer n dol naweek. Het donderdagogg van die plaas bloemfontein toe gery. Toe kaapstad toe gevlieg, ons nuwe kar in somerset gaan optel en toe gisteraand in melkbosstrand by my sus hul geoornag.

Vanoog 2 meetings in paarl deurgwerk, nou oppad mosselbaai toe vir my skoonma se suprise 60 ste b day party. Sondag weer oppad terug plaas toe. My lyf hou dit wragtig nie, op gesit en stokflou in die aande. Nou amper 33 weke.

Julle die tyd raak nou min. Ek nou wraggies lus om dalk normaal te kraam.gaan dinsdag dokter toe,sal dan maar kyk hoe groot boeta is en dan finaal besluit.

Julle moet een awesome naweek he dames

P

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104399 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Sarah, get your feet up girl. Its propably because you are on your feet most of the day and running after little kiddies. Hope you feel better soon, but if it gets worse pop into your maternity ward and ask them for advice. Rather safe than sorry...

Dankie vir almal se gebede, ek voel so bietjie af vandag. Maar ons sal wel die lig sien! Ons is al deur baie finansiele diep water en ons liewe Vader het ons nog elke keer gehelp om daardeur te roei. Die Here sal wel vir ons die regte geleentheid stuur. Sover doen ek maar vir alles aansoek wat min of meer in sy lyn is...
Hy is 'n meganiese ontwerp tekenaar (mechanical design draughtsman) dit sal nice wees as julle my sal laat weet as julle ietsie sien.

Gerne, julle moet lekker braai! Daai brand pyn is dan seker net soos jy se omdat dit bietjie rek en dan is die vel maar effe sensitief. Probeer maar 'n sout water bad, dit het gewerk na kraam, so dit sal seker voor die tyd ook help.

Ek gaan nou registreer vir SARS efiling, die mense wat ons belasting in die verlede gedoen het, het lekker droog gemaak. Nou gaan ek dit self aanpak. Hoop ek kan, almal se darem dis nie rocket science nie.

Lekker naweek almal!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104396 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Lekker naweek Elise!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104393 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
wel ek gaan groet lekker naweek vir almal pas julle mooi op en geniet die naweek en wees versigtig

Tata

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104389 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi ladies

You lot talk a lot!!!!!

I've been feeling 'funny' all day. Didn't sleep very well, my body was aching and I was very restless. Today I have had an aching, crampy tummy all day, the same feeling (but not as sore) as when I landed in hospital last month. And in the last 2 hours or so, my back and legs have been sore too. I'm so tired. Just got home from work so going to go and have a shower.

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104385 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo julle kekkelbek Moomies!

Wow wat 'n dol week! Bly dit gaan goed met almal en die babas!

Anina baie sterkte vir julle! Ek bid ook vir julle vir die regte uitkoms op die regte tyd! Die liewe Vader sal altyd voorsien! Vasbyt! Terloops, wat se werk doen jou man? Dan kan ons altyd in ons omgewings uitkyk vir iets. Baie plekke adverteer net in plaaslike koerante. :)

Ek gaan nie probeer om op almal se posts te reply nie, moes 5 bladsye lees om op te vang! :ohmy:

Mare het ook begin sak, sit nou so 2 vingers onder my sternum. Ek kry ook daai ongemaklike steekpyne "daar onder", veral as ek vinnig opstaan na ek lank gesit het, of in die nag as ek moet gaan piepie! Is ook maar dik en geswel daar, maar verder goed! Het net permanent vetkoekvoete met tone aangeplak! :dry:

O ja Janine bly om 'n slag weer van jou ook te hoor! Dis jammer van die kwilt! Dalk kan jy dit beter gebruik wanneer Ilse ouer is.

Ek het ook baie vrugwater, so Mare beweeg nog steeds wild! En ek het ook net 12 daggies oor! :woohoo: Dis nou as die klein klits nie besluit om vroeer die lewenslig te aanskou nie! :huh:

Wat die hik betref, hy hik miskien so eenmaal per dag, maar ook nie elke dag nie. En dis ook net vir klein rukkies. ;)

Julle vandag is my laaste dag by die werk, al sien ek dokter nou eers Maandag! Hulle het my afspraak geskuif, hy was nie vandag beskikbaar nie. Gaan Maandag 09:30 in. Daarna sal ek op my selfoon moet inlog, hoop ek kom reg! Anders sal ek in die aande gou op manlief se laptop inloer.

Gerne deel bietjie jou mielietert resep! Dit klink of dit lekker kan wees! Ek is vandag op joghurt en vanaand gaan ons vir manlief se verjaardag uiteet! :woohoo: Hy is bang ek voel volgende week te ongemaklik en die week daarna kom Mare mos op sy verjaardag!

O ja, my pa-hulle kom spesiaal vir Mare se geboorte deur vanaf Fort Beaufort in die Oos-Kaap. Dis 850km van ons af! Ek is so bly! :woohoo:

Elise ek hou duim vas vir jou vir normale geboorte omdat jy dit so graag wil he, maar moet jou nie in 'n toestand opwerk as dit nie realiseer nie. Wat moet gebeur sal gebeur!

Ralmarie baie geluk aan Ludwig met sy verjaardag! Hy word nou 'n groot seun! Hoop julle hou lekker partytjie!

Lekker naweek vir julle almal! Pas julle en daai amper babas op! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104362 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Moes dit net gou met julle deel: :laugh: :woohoo: :lol: :cheer: B)



Never Argue with a Woman

One morning the husband returns after several hours of fishing and decides to take a nap. Although not familiar with the lake, the wife decides to take the boat out. She motors out a short distance, anchors, and reads her book.



Along comes a Game Warden in his boat. He pulls up alongside the woman and says, 'Good morning, Ma'am. What are you doing?'

'Reading a book,' she replies, (thinking, 'Isn't that obvious?')



'You're in a Restricted Fishing Area,' he informs her.


'I'm sorry, officer, but I'm not fishing. I'm reading'

'Yes, but you have all the equipment. For all I know you could start at any moment. I'll have to take you in and write you up.'



'For reading a book,' she replies,


'You're in a Restricted Fishing Area,' he informs her again,

'I'm sorry, officer, but I'm not fishing. I'm reading'


'Yes, but you have all the equipment. For all I know you could start at any moment. I'll have to take you in and write you up.'



'If you do that, I'll have to charge you with sexual assault,' says the woman.

'But I haven't even touched you,' says the game warden.

'That's true, but you have all the equipment. For all I know you could start at any moment.'



'Have a nice day ma'am,' and he left.



MORAL: Never argue with a woman who reads. It's likely she can also think.
:laugh:

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account