file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #102440 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ek kan nie vandag genoeg chocolate eet nie!!! :P :P ;) B)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102425 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar!! julle is seker al amper oppad huis toe.

Christa, daai wurm is te cute. Op wie se fotos het ek nog n wurm gesien. Carmen is dit joune? n pienk wurm?

Ek kom nou van die winkels af, ek het n woolies voucher gehad. ek het vir my Nursing Bra's gaan koop en sommer nog vests vir baba en Lance. So ek het lekker onderklere gekoop vir my en die seuns. Durbell het n special op doeke, en daar koop ek toe sommer n pak vir elkeen ook. Dis die eerste keer wat ek sonder om 2 keer te dink goed koop vir al2 kinders saam.

ons het ook uiteindelik vandag n 2de handse Angel Care gekry!! Nou sal ons lekker rustig kan slaap.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102416 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ok julle, ekke gaan die dag nou vaarwel roep!

Julle moet 'n lekker aandjie he en gesels weer more!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102326 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ja nee die skoon maak fase het my goed gebyt hoor ek is nogal die pad besig
Darem is my man nie by die huis nie want dan sou ek ook niks kon doen nie hy wil nie eens he ek moet op die stadium wasgoed op hang nie want dit is gevaarlik maar ja die ore is min. En ja hy sal my vermoor as ek op n stoel klim dit is hoekom ek die bediende moes kry vir die gordyne want ek mag dit nie af haal nie ai en ek is gewoont om als my self te doen

Ek moet so n wurm kry

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102311 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Carmen!

Elise jy is seker reg! Ek het ook die skoonmaak fase betree, maar probeer my inhou, want manlief is saam met my by die huis. Hy sal my die leviete voorlees soos jy nie sal kan glo nie! Ek mag nie eers op 'n stoel klim nie! Maar skoonmaak en regpak doen ek. :)

Die wurms is by Mr Price Home.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102310 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
christa, ek sit al lankal op 'n kussing en my voete op 'n boks, maar niks :) En ja, ek moet ook amper le om my maag te akkomodeer want die spasie raak min.

Christa, daai wurm is baie oulik, Mare gaan hom lekker vasdruk sodra hy bietjie ouer is maar nou gaan dit lekker werk vir 'n stut!

Ek is bly die dokter gaan jou nou afboek, dis hoogtyd. en dat jy klaar is met die ryery ne, dis darem erg!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102303 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek wil ook so n wurm he :-(

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account