file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #102066 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Hoop almal het 'n lekker naweek gehad...myne was maar net vrek besig, maar tog baie lekker!!

Dit het meestal bestaan uit eet, eet en nog lekker eet! :laugh:

Gerne, ek stuur gou vir jou email, lees asb gougou!

Ok, julle, sal later weer inloer!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102064 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle! Ek is terug by die werk vandag, en glad nie lus daarvoor nie. Maar gelukkig oefen my kiddies vir die skool play wat Vrydag aand gebeur, so ek het die heel week net hier en daar 'n wetenskap klas en die res van die tyd het ek af. Lekker!

Dit gee my nou tyd om al my prep te doen vir die kwartaal en alles uit te print ens sodat alles in plek sal wees indien ek dalk bietjie vroeg in kraam gaan.

Gerne, eks bly jy is ok, dis nie lekker om so te skrik nie. Sterkte met die rug, hoop nie jy het hom erg seergemaak nie.

Ralmarie, ek dink dis seker die hitte wat mens so laat swel, sterkte!! Min dae oor vir jou.

Ek sal gereeld inloer vandag aangesien ek heeldag agter my rekenaar gaan sit. Lekker dag vir almal, en onthou dis een Maandag minder voor die kraamverlof begin!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102005 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More mammas

hoop almal het 'n lekker naweek gehad en is nog gesond!

ons naweek was baie lekker, was saterdag oggend by 'n 1ste partytjie en daarna gewerk terwyl my man rugby gekyk het.
Sondag was ons harties zoo toe, 'n baie lekker uitstappie maar dit was so vrek warm.

ek het saterdag so geskrik, ek het op 'n plastiek stoel gesit in die eetkamer en werk toe die stoel ingee. ek het nie geweet wat gebeur nie, net besef ek le op die grond. het net my gewrig bietjie seer gemaak met die keer en die een plastiek het my rug gekrap. was die volgende dag bietjie lyfseer maar niks major nie. my man het hom dood geskrik en vinnig kom help en wou net heeltyd weet voel ek hom nog, shame.

Julle moet almal 'n lekker daggie he.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101961 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo weer

Ek sien julle is almal besig die naweek en loer nie hier in nie.
Lekker slaap,

sien jul more.

Toedels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101906 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hoop almal het 'n lekker dag gehad.
Was by die kwekery vinnig vandag, dis darem lekker tussen al die mooi plante. Wens net my tuin was so mooi, hiers omtrent niks na die ryp nie. Hier en daar kom ietsie op, maar tot die gras het grond kolle in.

Ek lyk soos 'n opgeswelde olifant. My bene en hande het eweskielik vreeslik geswel. Wonder of dit die hitte is?

Sarah glad to see your little girl is growing so well.

Carmen dis darem lekker as hul so baljaar in ons magies.

Geniet jul naweek verder.

Lekker slaap,

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101892 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina wrote:

Sarah, glad all is well with baby! 500g in 2 weeks, thats a lot!


She's a big baby :) Dr says she will either come a week or so early (or we have the dates wrong!) or she is just piling on the weight now and will slow down soon :)

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #101881 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
lol!!! Ek sit nounet en hou my mag dop, en daar skop Riley so, dat my maag sommer so wabble!!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account