file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #99692 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
MOre girlies

Hoop almal het lekker geslaap ek het verseker was paar keer toilet toe maar tussen in het ek baie lekker geslaap net van 1 heup na n ander want die goed gaan dood en dan is dit vrek seer dan moet manlief in die middel van die nag vryf

Anina nee dit is n chelino c3 het hom by die oriental plaza gekoop?

Gerne daai droom klink glad nie lekker nie ek dink ek sal wakker word met trane in my oe as ek so iets moet droom want sjoe dit klink na n storie

Petro jy en carmen dra al2 so klein dit is te oulik

Jipeeeeeeeeeeeeeeeeeeee vir lengte dag ek kan nie glo ons is al amper in september nie dit is scary hoe tyd vlieg

Oe julle ek kry nou so funny rooi kors onder my goue ringe en glo dit of nie nou mag dit nie meer dra nie manlief het my ringe gevat en gese ek kan dit na die geboorte terug kry :angry: ek is baie heilig op my ringe en nou is dit weg gevat maar anyway raai wat help die kors om gesond te word sommer oor nag? bernetts bum cream ek kon my oe nie glo nie daai goed werk soos n bom ek gaan dit defnitief het babatjie gebruik

Ek is besig om gou babatjie se klere uit te sort en te kyk wat nou nog gewas moet word en dan gaan ek sommer nou sy sak ook weer pak dan is ons ready willing and able!!!!!!! :woohoo:

Wel lekker daggie vir julle hoop julle het n stunning dag laat ek gaan daai klere kla uitsort dan is dit ook gedoen en ek moet nog boontjies en wortels opsny vir vries so ja en dit vat nogals n rukkie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99673 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle almal!

Lyk my moomie se kop is net so deurmekaar en vergeetagtig soos ons swanger dames s'n - my post van gisteraand is net skoonveld...

Petro, jy lyk pragtig! Bly jy't die baby shower geniet en sommer nog een om na uit te sien!

Ai Gerne, die drome darem. Dink jy's eintlik net bekommerd oor waar jy tyd gaan kry vir alles en nog genoeg liefde vir altwee seuntjies, maar jy gaan 'n stunning mamma wees vir elkeen van hulle op 'n heel unieke manier! Ek't ook al 'n variety van kraam drome gehad, en in almal weet ek net ek moet "mobile" bly (seker oor al die artikels wat dit aanbeveel), so ek STAP in my kraamdrome, deur woude, kilometers om die hospitaal, you name it! :laugh:

Julle, ek's soos 'n stout kind deesdae - as dit by baba goed kom het ek hope energie en dink ek vir myself net nog meer dinge uit wat nog gedoen moet word, maar as dit by werk kom is ek stokflou en moet ek myself omtrent dwing om te werk!

Gepraat van werk, laat ek maar weer aan die gang kom....

Lekker daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99657 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Laaste dag van winter!!! :silly:
1 DAG TOT LENTEDAG!!!

Petro baie geluk met die nuwe kar, dis altyd wonderlike om 'n nuwe kar te ry!!! Ja jy moet dit rustig vat ne

Ek het vanoggend wakker geword met krampe in altwee my kuite, flippit dit was erg, ek dog ek gaan dood en hoe meer ek dit try weg kry hoe erger raak dit. ai, sulke tyd alweer! my man moet maar vryf.

julle ek het 'n vreeslike slegte droom gehad gisteraand, hier is die storie, het dit vanoggend vir my vriendin getik so dis engels!

I had the worst dream ever last night. Dreamt I drove to the hospital, gave birth to R and came back to work. I asked the nurses to take care of R till I get back and they said I must be back at least that day. Well I was working so much that I just couldn’t go back so I kind of deserted him but I couldn’t stop thinking of him. I just wanted to get back to him and I had this massive urge to breastfeed him. eventually after 2 days I got back and he was this cute adorable little baby and I took him, put him on my breast and started crying softly and i sang to him. omw I just get sad by the thought, it was such a sad dream, how can I do that as a mom. Shies, hope this bad feeling goes away quickly!

terrible ne.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99647 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo mammies - hoop julle het almal 'n fantastiese naweek gehad. Myne was dol soos gewoonlik. Het my baba shower gehad - was heerlik - lekker baie prezies gekry. Ons gaan naweek wat kom Bloem toe - my vriendinne daar reel ook 'n baby shower - so 2 YIPEEE.

dis regtig dol dol hier by ons. het vandag vir my man gese ek dink nie ek gaan die hectic pace volhou tot oktober nie - seker ek gaan omval voor dan

soos ek se die naweek bloem , en volgende naweek mosselbaai toe. dan moet ek regtig begin rustig raak

ek so opgwonde - ek en hubby 'n nuwe kar gekoop. sien soooo uit om dit te kry - ek nou al soooo gatvol vir plaas bakkies ek wil mal word.

baba skop heerlik in my pens terwyl ek sit en chat. hy skop omtrent my ribbes af

weet nie of ek al die foto gelaai het nie - maar hiers dit weer

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99643 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het al vergeet hoe baie julle kan klets! Ek hou die naweek my niggie se babatee by my huis, en haar ma is 'n baie materialistiese mens. Alles moet perfek wees! Ek is sooooo op my senuwee, ek het sommer nuwe gordyne gaan koop vir die eetkamer. Dit lyk stunning! Ek hoop net dis upmarket genoeg vir die tannie se smaak...

Gerne, iemand het ook die week vir my gese Ackermans het sulke mooi newborn klere ingekry. Ek sal bietjie gaan kyk.

Ek het nog nie eers begin dink aan kleertjies uitspoel nie, ek worry nog oor die kamer. En ek het nie 'n decent tas nie, my oue is regtig nou oor sy beste dae, ek sal vir my en vir sussa nuwe tassies moet gaan koop vir die hospitaal. Ek dink ek sal maar matching pienkes kry! Maar die goed is moer duur. Ek gaan more China mart toe om goed vir die babatee te soek, ek hoop ek kry dalk daar mooi tasse teen billke pryse.

Elise, is daai 'n Peg perego stootwaentjie? Dit lyk net soos myne. As dit is, kan ek jou waarborg dit is 'n uitstekende koop!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99638 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo almal.

Ag julle maak my so jaloers. Ek wil so graag saam chat bedags, maar sukkel my as af om in moomie in te kom. My internet is wel stadiger deur die dag kom ek agter, maar ek kom glad nie in moomie in deur die dag nie. Ek huil sommer.

Ek spoel ook maar alles uit soos julle, en sou ook ouboet se goed weer uitspoel. Ook maar omdat ons so baie stof het, al is dit weggepak bly die stof deurkom na alles.

Gerne daai nuwe reeks by Ackermans klink te oulik vir woorde. Ek hoop Potch kry ook daarvan.

Ai ek mis julle so deur die dag en om net mee te chat.
Ek dink ek is ook verslaaf aan Moomies. LOL.

Sien julle more, .... hopelik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99601 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Lekker aand julle, I am calling it a day!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account