file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #99595 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene, ek sou die kleertjies weer gewas het, ek gaan. dit le darem al 2 jaar en poep trek! Lance se partytjie was te pragtig en mens kan sien hulle het dit baie geniet.

Elise, al wat sleg is van al daai lekker slaaie is die mayo, mmm daai mayo is so lekker maar sit so lekker om die kiewe!

Woolight is baie lekker, veral met gebryde goed, dit maak dit so sag en ruik heerlik.

carmen, geniet jou klas. jy dra regtig baie klein hoor, wetie waarvan jy praat nie.

Oja, gaan kyk bietjie by ackermans se nuwe catalogue. hulle het mos die oulike bokkie reeks, ek het al 'n paar hempies vir henko gekoop. nou het hulle babygrows en bibs ook. Oeeeeee ek gaan die seuns so dieselfde laat lyk, te cute man! En dis van newborn af

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99583 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
lol Helene ;)

Elise, ekke het nounet 'n pakkie Frito's chips gechow!

Het vanaand weer klas, so ons gaan sommer net broodjies maak en daar is nog left over aartappelslaai van die naweek oor :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99575 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
o nee kyk ek eet iets vereesliks in die laaste tyd no wonder my babatjie word so lekker vet nie en ek is nou nog steeds honger darm is manlief amper hier dan kan ons eet en dan moet hy gaan help baba klere af haal want daar is so baie ek sal weer moeg wees daarna lol maar die lyn vol van die klein klere is te oulik ek wil nou n lyfie daarin sien man kan die tyd nie viniger gaan nie

Carmen ek lief aartappel en noedel slaai ons hou daarvan om slaai in die aand as by voedsel te eet in die sommer maar manlief hou nie daarvan in die winter nie want dan is hy nog honger maar in die sommer maak ons lekker baie slaai en ek is mal oor slaai wortelslaar mengelslaai aartappelslaai noedelslaai piesangslaai you name it

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99563 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
lol Helene ;)

Elise, ekke het nounet 'n pakkie Frito's chips gechow!

Het vanaand weer klas, so ons gaan sommer net broodjies maak en daar is nog left over aartappelslaai van die naweek oor :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99561 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
elise, woolite sal jy tussen die staysofts kry. Dit kom in n bottel. nogal duur, maar baie lekker vir baba se goedjies. Ek gebruik die sensitive ene.

Ek groet eers vir die middag. soos julle agtergekom het, was ek vandag besig met admin. more is dit weer kospotte toe.

lekker aandjie vir almal.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99543 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
oe julle ek het nou vir n uur lank baie lekker gedoedoe dit was nou hemels na al die klere was ek uit geput

Ek het nou al n pruim n piesang n appel in en nou eet ek tuc koekies met botter

Ek is besig om kos te maak, maak sommer lekker mince en macaroni ek is mal daaroor

Ons koop nou lekker vars plaas melk elke week van my tannie af en kan julle glo vir net R5 n liter ek koop dit veel eerder as long life melk want dit is duur al hou ek baie van clover se smaak.

Ek ken nie woolite nie? ekgebruik maar surf

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99531 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, my ma se altyd jy moet die 'jode poep' van die winkel uit was.

Gerne, ek gebruik ook woolite, dan ruik die goedjies lekker. Ek weet nou nie of ek nou die ou klere van lance ook moet was nie, want dink julle? ek sal maar was soos ek by die volgende stadium kom.

Gerne, dis nou jammer dat niemand fotos geneem het nie. Ek is ook altyd agter die kamera, my niggie het wel by my babyshower geneem, maar mens moet altyd vir jare wag voor jy die fotos by hulle kry.. :angry:

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account