file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #96878 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi elise, bly dit gaan goed met julle. Baba is al 'n goeie gewig.

Ek dink 3.2 is 'n goeie skatting vir 'n dogtertjie, en jy het nog 'n hele rukkie om te gaan so sy sal dit maak!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96876 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen hoe gaan dit nou met klein Luke? Is daar enige verdere nuus? Siestog, sy arme ouers moet in 'n toestand wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96865 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal! Hoop julle het lekker geslaap!

Gerne hoop jou gemoed voel beter vandag! Ek het 'n slag goed geslaap en glo dit NET 2 keer gaan piepie! :woohoo: So my depor voel beter, dis net die moegheid wat steeds nie wil wyk nie! :(

Ralmarie probeer cadbury se groot slab met die sagte pepperment middel, dis YUMMY! Waar kry mens Raspberry Leaf tea? Ek het nou al die Black Thorn Berry elixer gesien, maar nog nie die tee nie. Daai elixer is duur! R90 vir 200ml. Maar ek gaan dit beslis koop en Jungle Juice aanmaak! Dink ek gaan die energie nodig kry!

Elise bly dit gaan so goed met baba! Klink of julle gister 'n heerlike dag saam gehad het! As ek moet oordeel oor daai hartkloppie dink ek dis 'n ou dogtertjie. Blykbaar klop dogtertjies se hartjies vinniger as 140bpm en seuntjies sin stadiger. Jpe waar dit is weet ek nie. Ag en te lekker, jy hou daai baba teen 10uur die 20ste vas! :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Sarah good to hear from you! Hope you are well! Sounds like you don't have any complaints like the rest of us. :huh:

Lekker dag almal! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96854 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More

Ralmarie, dankie vir die info. Ek ken dit glad nie so sal ook bietjie daarna kyk, proe dit darem lekker?

Ek het al gegoogle hoe om geboorte aan te help en daar is regtig nogal skreeu snaakse raad! Daar is mos die bekendes: sex (orgasme), 7 pynappels vir 'n dag, spicy food, kan nou nie die res onthou nie.

Ek werk nog tot die 22ste en my due date is tussen 24 en 27 Okt so ek moet dalk nie al die remedies try nie :)

Julle het gister gepraat oor babas wat vroeg gaan kom, ek glo nie Ruben gaan vroeg kom nie maar kan dalk al die 24ste wees, ek het nog heeltyd die 27ste maar sien op my laaste 4 sonars het dit gewys 24ste. sal maar sien.

smile so as ek julle 'verwagtinge' hoor ;) Dit was presies so met my ook, ek het gedink dit gaan so gebeur, in die dag of nag en op die spesifieke dag en so en so en so. toe gebeur ALLES hals oorkop! :woohoo: So baie dinge kan verander nog tot op die oomblik wat baba gebore word!

Ag julle moet 'n lekker daggie he!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96853 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ag tog ek het vergeet om gynae te vra of ons n kamera mag in vat so probeer om haar volgende week te vra ai tog die preggie brain. O ja en manlief het haar gevra ons moet al 6uur die 20ste in geboek wees en haar keisers is so teen 10uur kla so ek hoop ek is eerste op die lys ek raak nou baie opgewonde en angstig

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96848 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
More mammies

Ek sien dit gaan nog goed met almal ek dink as ons op hou moan dan moet ons begin worry lol

Ek was gister mos nie op nie want manlief was by die huis en ons het lekker laat gele en toe het ek die dag saam hom buite spandeur hys besig om vir sy vis tank n nuwe stand te bou en wil hom graag kla maak voor baba kom.

Wel ons was toe gister middag gynae toe en wat n lekker besoek was dit nie my man het so baie vra vir haar gevra mens sal sweer hy is swanger lol dit was so funny, baba is spek vet en gesond kruip lekker weg met die gesiggie as hy nog na die sonar toe kyk sit hy sy hande voor sy gesig dit was so oulik en hy weeg n hele 2.618kg weet nie die lengte nie. Gynae se ek moet dit nou begin rustig vat en dop hou vir enige kraam pyne of water wat lek dan moet ek haar dadelik bel of as hulle nie meer by die kantoor is nie moet ek kraam saal toe gaan of hulle bel. Ek is nou op daai nesting staduim wil als was en skoon maak en manlief het my vanoggend gese hy gaan my gat skop as ek te veel doen. O ja en die hartklop was 152 bpm. Nou moet ek haar elke 10 dae gaan sien so ons gaan weer volgende week donderdag 13h45. Ek het manlief gevra om te raai wat baba gaan weeg met geboorte toe se hy omtrent so 3.2kg wat dink julle?

Wel ek moet aan die gang kom die huis moet skoon vandag ek wil so graag gorsyne en beddegoed was maar manlief sal baie kwaad wees vir my as ek die gordyne self afhaal

Ek sal later vir julle my pic post van my maag ek moet dit nog net neem.

Lekker daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96768 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het bietjie gegoogle oor rasberry leaf tea.
Dit se dit bring nie geboorte aan nie, maar help met 'n vinniger geboorte met sterker 2de fase kontraksies. Help ook met bloeding na die tyd en melkproduksie. Dit verminder jou kanse om te skeur en laat jou baarmoeder vinniger na normaal terugkeer. Het ook baie vitamines voordele. Dis vir normaal en keiser. Is in die algemeen dus 'n goeie tonikum vir die liggaam met helende effekte.
Ek sal bietjie hoor volgende Woensdag wat se gynie hiervan. Alhoewel dit 'n natuurlike produk is en dr gewoonlik nie iets goeds oor natuurlike produkte te se het nie.

Ok dis nou genoeg. Lekker aand almal. Ek wil nou 'n peppermint slab he en is ver van 'n winkel af. Ai tog, 'n stroop broodjie sal maar die ding moet doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account