file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #96231 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeiemore.

7 Dae Tot Lente!!!

Hoe gaan dit vandag?! Goed hier, dokter het gisteraand vir my 60ml antibiotika gegee wat ek moes down en klomp ander meds. voel vandag al klaar beter! yay!

Ralmarie, wow wat 'n special foto ne! dis amazing, daai is nog BRAND NEW ne!
Hulle het vir henko eers weggevat voor ek hom geborsvoed het, wat vir my nogal sleg was, ek het alleen saam die dok daar agtergebly en almal was weg, my kind, my man, my familie. Almal het gaan baba kyk :)

Christa, ek het gehoor die dokters neem die mooiste fotos met 'n keiser, vat jou kamera saam. my broer het my vertel sy dokter was foto crazy, hy het heeltyd vir hulle gese, staan bymekaar, smile, nog een. LOL

Helene, wat het jy gekry wat interessant is? bly jy het dit geniet! En nou nog 'n party die naweek ne! lekker lekker.

Ek gaan net 4 mnde met kraamverlof.

Ralmarie, het jy gevra oor daai messy to dressy goed? ek het dit gister gekry en dit is regtig great hoor. het 'n foto geneem. dit maak regtig 'n groot verskil.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96162 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa, ek dink die pediater het laas by ons die fotos geneem. die pappas neem anyway nie die fotos nie, want hulle is self so oorweldig met die hele geboorte. Die pediaters weet al watse fotos hulle moet neem. Vat maar net kamera saam, iemand sal neem!

ek het toe die naweek my baby shower gehad. dit was heerlik en ek het klomp goedjies gekry! ek het sommer klaar gaan omruil wat ek nie nodig het nie en die kleertjies is ook al vandag deur die was.

ek het n pedikeur ook gekry! ek sien uit daarna, want ek kan anyway nie meer my toon naels knip nie.

die naweek wat nou kom hou ons Barney party vir Lance se 2de bday!! sien baie uit daarna. hoop net ons het sonskyn sodat die kinders buite kan speel.

nou toe, dis slaap tyd julle moet die week geniet. en sterkte met al die kwale en skete. ek moet nog vir die hele maand van sept kos kook, sodat daar genoeg stock is vir oktober.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96118 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Ok die foto is onder my profile, kry hom nie gelaai nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96113 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
20/09 Elise - Geheim(Dogter?) Keiser Borsvoed
22/09 Christa - Maré Keiser Borsvoed
23/09 Elaine –Abigail Keiser
02/10 Lezil (Lies) - Kobus
06/10 Marion
06/10 Nelita Seun ?Keiser Bottel
07/10 Helene - Stefan Keiser Borsvoed
07/10 Ralmarie - Drikus Normaal Borsvoed
12/10 Melody - Kayla
16/10 Sarah - Girl Natural Breastfeeding
22/10 Carmen - Riley Keiser/Normaal Bottel
23/10 Annalize - Giovanni Normaal Borsvoed
24/10 Lily - Ilse Normaal Borsvoed
27/10 Gerne - Ruben Normaal/Epiduraal Borsvoed
20/10 Petro - Xander Keiser Borvoed
07/11 Anina - Claudia Normaal Borsvoed
09/11 Ashleigh - Hermione Normaal/Epiduraal Borsvoed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96111 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag tog, ja ek sien die foto wys nie. SAl weer probeer anders dalk onder profile pics gaan sit.

Christa ek het gehoor party mense vra die narkotiseur om fotos te neem, dalk moet jy by hom hoor en se presies watse fotos jy soek.

Sarah, yes it's the hormones, my poor children gets it every day now and then I have to go and say sorry to them again. Luckly they understand and realise it's just a little longer.

O ja Christa, mag jy dan nie iemand anders saamvat nie? Dalk jou sus of ma. Ek weet party doen dit ook.,

Lekker aand almal.

Die foto:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96109 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Shame Sarah, I can understand how you feel! I get my moments!!

Shame Christa, kan een van die susters nie maar 'n paar kiekies vir jou neem nie, ek is seker hulle sal dit doen ;)

hehe, die babatjies lyk altyd vir my so funny as hulle net uitkom :P Vol goete en bietjie vervrommel! ;)

Ok julle moet 'n lekke aand he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96095 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello mommies

Is anyone else very irritable at the moment or is it just me? Little things that I'm usually so patient about are irritating me SO SO SO MUCH lately! Even the kids at school are driving me nuts. I don't know if is pregnancy hormones or what.

I don't know whats wrong with me. I feel like a wicked witch!!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account