file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #93402 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
I had my baby shower at 20 weeks already! I was home visiting friends and family and my mum and cousins organised for me :D

I'm MUCH happier this week, I wonder if there was a full moon this weekend lol!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93388 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, watse foto is joune op die preggy belly competition?

Ek sien op fb niemand het nog gevote nie, is dit nog oop ?

Ja Carmen, ek het 'n bra wat te klein is omgeruil - sonder die omruil. hulle het 'n nuwe een gestuur sonder om die klein een terug te vra so toe los ek dit net daar!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93378 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Jip Christa, ons het nie laas week klas gehad nie!

Geniet daai sjampagne Anina, ekke het ook maar geen drank oor my lippe geneem nie, en ek kan nie se hoe ek smag na 'n glas rooiwyn nie, maar dis darem nie meer te lank om uit te hou nie :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93355 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina geniet daai ooievaars Saterdag! En daai glasie sjampanje! Ek is so lus vir 'n glasie wyn, maar my man sal my boude aan die brand slaan! ;) Ek sien al daai ou tannies se gesigte! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93351 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen geniet daai klas vanaand! Julle het mos uitgemis met verlede week se vakansiedag!

Ek het ook al moed opgegee om iets te wen, so skryf in elk geval selde vir iets in! :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93350 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Jitte maar julle chat baie vanmiddag! Ek het net Stefan se doek gaan ruil toe is daar so baie nuwe posts.

My baby shower is Saterdag, ek kan nie wag nie. My vriendin wat nie kids het nie en nie kids wil he nie reel dit. Ek lag lekker want dis 'n sjampanje ontbyt, lekker en die ere gas is swanger... Maar ek is mos nou in die 3de trimester, ek dink ek gaan maar 'n ou glasie drink en al die ou tannies se asems weg slaan.

Christa, eks bly jy kon nuwe bras kry, daai goed is duur en mens wil tog kwaliteit he. Klink my hulle diens is die moeite werd.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93341 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Lyk my Cariwell se diens is darem goed, Gerne jy het ook mos al iets teruggetsuur en 'n nuwe bra gekry?

Ek het op die Baby Expo van daai messy to dressy drawers gekoop, dis so oulik!! :woohoo: Geluk met die prys, ekke wen ook nooit iets nie! Het al moed opgegee om in te skryf vir enige kompetisie :unsure:

Nee kyk, Petro jy is 'n beter mens as ek, ek sou 'n gasket geblaas het as nog mense opgedaag het!! :P

Het vanaand ons 2 de klas, sien uit! Het 'n paar vrae om te vra oor die hospitaalsak en die formule ens....

Touch wood, nog niks sooibrand nie :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account