file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #93964 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, linen savers is sulke vierkantige papier/watte tipe blok wat jy onder jou boude sit. die een kant is so watte tipe materiaal lagie en die ander kant is plastiek. (hoop ek het nou dit reg LOL) Jy sit die watte onder jou boude en die plastiek kant op die bed dan trek die watte die bloedjies in en die plastiek keer dat dit nie op die bed kom nie. werk baie goed. jy kan dit selfs by jou huis onder jou laken sit as jy bang is jy lek dalk.

www.carriwell.co.za/asp/accessories/linen_savers.asp



3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93958 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
ooo, het nou net 'n lasagne deurgewerk by die werk se cafeteria. Nou voel ek alweer asof ek 'n klip ingesluk het :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93936 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne my hospitaal lysie het ook nie linen savers op nie. Dink ek moet maar bel en uitvind.

Elise Jet hou ook van daai T-shirt materiaal nagrokkies aan. Dis so amper knie-lengte. Maar jy lyk lank so dit sal seker bietjie korter vir jou wees.

Carmen jy is nie 'n draadsitter nie, net 'n opregte weegskaal(Libra)! Dis kenmerkend om besluiteloos te wees oor absoluut alles! So dink lekker en besluit dan.

Gerne daai hondjie tegniek klink histeries snaaks! Ek sien al hoe sit jy daar in pyn van die kontraksies en haal soos 'n hondjie met jou tong by jou mond uit asem! LOL!!!!!!!!! :silly: :laugh: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93869 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, ek is nogsteeds bietjie bang dat my alles nie dieselfde gaan wees as ek normaal gekraam het nie. Ek is nie bang vir die eintlike proses nie, want jy voel nie pyn nie, dis net dalk na die tyd. Ek weet jy het gese hulle werk jou weer moooi vas, maar bv. my niggie moes nou gaan vir 'n blaas operasie, want die het ernstig gesak na die geboorte.. :( Ek dink dis maar wat my terughou om te besluit.

Ag wat, ekke sal weet nader aan die tyd! Jy sien, jy is al daardeur en niks het na die tyd verander nie...

Ekke is nie iemand wat al voor ek swanger was 'n sterk oortuiging gehad dat ek een of die ander wil doen nie, so dit maar vir my moeilik, ek is 'n regte ou draadsitter! ;)

Hehe, Elise, ek het ook nog nooit Linen Savers gesien nie, maar ek neem aan dis iets wat oor die linne trek wat dit skoon hou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93852 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ons baby boom het ook nie maternity klere nie dis nou jammer anders het ek my eie pjs gemaak het n borsvoed toppie en n boxer lol

Gerne ek was gister by mr price hulle het nog winter pjs en selfs edgars ook ek hoop ek gaan rokkie pjs kry dit is tog so gemaklik en veral daai lekker strech materiaal dit sal lekker werk

Wat is die linen savers waarvan julle praat ek het geen idee wat dit is nie sorry as ek dom klink. Ons kry ook n sak by die hospitaal verniet en daar is maternity pads ook in so dit ok en dan al baba se goed met n pak nappies surgical spirits cotton balls en al die bad goedjies ons moet net n bottel ook extra vat ek dink hulle verskaf klein blikkies melk.

julle ek dink julle vrugte slaai kan werk met ice cream on top lol waar gaan ek dit nou kry?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93836 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hoekom sukkel jy om te besluit?

Dit is wat vir my snaaks is dat daar nie linen savers op my lysie was nie want ek weet die hospitaal is gewoonlik erg daaroor. Res van die girls? vat julle saam?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93830 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, lyk my die sak wat jy nou koop by die hospitaal, het Linen Savers en alles in :)

Nee het nie gehoor van die "hondjie tegniek " nie :silly:

gerne, ekke moet nog my mind opmaak of ek wil normaal of keiser... :unsure:

My gynae het gese ek moet nie nou darroor worry nie, kom ons kyk so by 36 weke en dan maak ons 'n besluit! :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account