file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #92980 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene jy is baie fluks! Het jy toe al 'n hulp gekry vir die kokery?

Wat die BS betref ek het nog nie een gehad nie en dit lyk ook nie of ek gaan nie. Dis maar een van daai dinge! Lyk my my sus is te besig en my ma nie meer lus nie! Manlief se hy sal maar alles koop wat ek nodig het of graag wil he. So eintlik word ek vreeslik bederf, want hy haat dit om geld uit te gee!!! Dalk verras my sus en ma my nog, maar ek weet van niks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92971 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek kom so min hier, en mis seker baie. jammer as ek goed vra wat reeds bespreek is.

Het enige van julle al Baby Showers gehad? Ons het n besige paar naweke wat nou opkom. My BS is die naweek, en volgende naweek is dit Lance se 2de Bday party. Ek sien so uit daarna!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92962 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Lyk my almal het pj shopping gedoen die naweek!. Ek het net gisteraand vir my man gese ek moet gaan pj's koop. Sal een dag die week gaan kyk.

Aaahh Elise, daai baby grows is te cute!! Ek hou van die gele met die eendjie op!! Oor jou vraag oor die pads en tampons. Jy moet maar dr vra oor tampons. Ek hou ook nie van pads nie, maar het dit maar laas gebruik oordat almal so se. Ek sal ook so kry maar so 3 pakke, in die hospitaal gebruik jy nogal baie. As jy uitkom en die bloeding is minder kan jy die gewone dunner een begin gebruik.

Carmen, ek het gehoor jou baba raak woelig as jy rustig is of slaap. Gedurende die dag as jy beweeg en bedrywig is, sus jy hom aan die slaap...En ek dink nie dis 'n aanduiding van baba se roetine na geboorte nie. Maar dan moet ek ook bysê, hy berei jou defnitief voor op die min slaap wat gaan volg...

Ek dink my baba is my goed genadig die keer, want ek slaap soos n klip en gaan piepie net 1 keer, en dit is wanneer Lance wakker word en by ons kom inkruip.

Christa, daai wurm klink te oulik. Lance het met my skoonouers se huis-oppak so n handgemaakte slang gekry. (ook seker n metre lank) jong ons het al sports met die slang gehad. En net soos jy se, slang onder die arm hardloop hy die huis vol en maak almal skrik - te oulik!! (Jy moet net onthou om elke keer te skrik) lol :silly:

verder is ek net besig met naaldwerk, het nou al 2 kombersies gemaak en maak verder net doeke. Het gisteraand 10 doeke vir Stefan gemaak, aaa dis so kleintjies. Anina & Gerne, dit gaan nou al vinnig hoor!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92953 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
hy het die donkie vanwinnie the pooh op christa ek het hom by ackermans gekoop vir R120 hy het ook n 3/4 broek by en daai top gaan baie lekker werk vir borsvoed het dit gister aand aan gepas en dit is baie gemaklik, Die ander 1 met die knoppies het ek by jet gekoop vir R80 en ja hy het n 3/4 broek by

Ek weet nie hulle wil seker nog nie met ons gesels nie ek gaan nou gou ry om daai pjs om te ruil wil gaan en terug kom het nie lus vir rond loop nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92937 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina vertel my van boos!

Elise ek hou van die pj's met die donkie op! Is dit die ander met die knopies wat jy by Jet gekoop het? Dit lyk amper soos die waarvan ek nou die dag gepraat het. Dit het so 3/4 broek by. Daai grows is tog te oulik! Waar het jy die pj's met die donkie op gekoop? Daai toppie lyk of dit lekker kan werk vir borsvoed.

Ek wonder waar is almal vanmore?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92916 by Elise

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92860 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, ek het nie 'n idee oor die tampons nie, maar ek dink nie dis aan te beveel nie. Ek het 3 pakke maternity pads gebruik laas keer, 1 en 'n half in die hospitaal en toe die res, daarna het ek always ultra dry gebruik. Daar kom nogal baie goed uit en dit raak redelik giff. So ek dink nie tampons is so 'n goeie idee nie.

Ek kan nie wag vir vanmiddag se gyni afspraak nie! Dit voel of ons vir sussie eeue laas gesien het. En dit was maar net 6 weke... Ons gaan eers laat vanmiddag so ek sal julle eers more kan laat weet hoe dit was.

Christa, dit is erg oor die filing klerk wat hulle vir jou salaris wil aanstel. Ek sou ook boos gewees het, dis asof hulle te kenne gee dat jy te min betaal.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account