file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #92394 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro en Elise, het vir julle in 2003 formaat gestuur :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92384 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai ek kan regtig nie onthou hoeveel ek betaal het vir die broeke nie. Sal moet gaan kyk by die huis,die een se tags is nog aan. Ek het sommer gisteraand met die een geslaap en net gekyk of hy gemaklik is

Carmen, as jy daai word dokument weer oopmaak, en jy gaan na save, kan jy dit save as 'n 2003 word dokument. dis een van die opsies en so sal elise dit kan oopmaak,. wil jy nie asb vir my ook email na info@aficansan.com

ek is dood MOEG vandag - kry glad nie gewerk en wil net slaap en gaap

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92378 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Eks net so moeg.

Die laaste tyd is ek hier by half 8 al vlou boude maar kan nie so vroeg gaan slaap nie. Snaaks die week het ek een aand soos 'n klip geslaap en volgende aand weer nie. So ek het 50 50 good en bad nagte gehad !

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92377 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne asseblief. Dis christadt@komatsu.co.za

Jy is reg Carmen. Daar is mense wat blykbaar heeldag op FB le en ook hope video en audio streaming download, nou blok hulle ons almal! Party download die een fliek en liedjie na die ander. Maar ek verstaan dit gelukkig. Dit pla my nie regtig nie. Ek mis net om RSG se resepte te gaan aflaai. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92371 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek sien ook vreeslik uit Gerne!

Julle, ek is nou lus om huis toe te gaan, ekke is nou moeg. :ohmy:

Ek begin deesdae hier by 3 uur die middag ernstig flou boude te raak. Dan is ek weer wawyd wakker tot 10 uur die aand en dan staan ek weer doodmoeg op die volgende oggend! Ah the joys of being pregnant I guess! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92363 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa en lily - kan ek dit dalk vir julle mail? addies please

Carmen, ek dink nie dis te laat nie. Ek kan nie wag om joune te sien nie, daai mense van jou is BAJA goed. dit gaan stunning wees.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92362 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja nee, meeste plekker blok FB! :( Ons werk ook, so ek gaan maar elke keer deur my 3G is :unsure:

Ek kan verstaan hoekom hulle dit blok, want party mense is die hele hele dag daarop! Maar dan verhoed dit ongelukkig ander ouens wat net gou wil opgaan ook :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account