file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #92550 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Lekker geslaap, natuurlik 4 keer wakker geowrd om te piepie!

Julle moet 'n lekker daggie he, ons verf nou die rakke wat teen die babakamer se muur moet opkom!

Baai xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92524 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo daar!! ek was self nou heel week missing. het so hard gewerk die week. elke dag van 8-5 besig gewees. ek voel vreeslik skuldig as ek nie teen 3uur al my seuntjie gaan haal het nie. Maar ek dink ek wil nou alles begin reg en klaar kry voor baba kom.

ek het nou nog nie my bed gaan bespreek nie. sal defnitief volgende week daar moet uitkom, net nou besluit die enetjie om vroeer te kom.

lekker naweek vir almal. ek het more ogg n tee saam met vriendinne.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92486 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle! Ek was bietjie missing gewees vir 'n paar dae want my man se nuwe computer game het ons internetcap opgeeet! Sal oor die naweek inhaal op al die boodskappies!

Lekker naweek, hoop dit gaan goed met almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92463 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re:Oktober mammies 2010
Christadt wrote:

Sarah your time are also running out now! Time really flies these last two months! I also cannot believe baby is almost here! Have you got a name for baby yet? Are you the one keeping baby's name a secret? ;)
:silly:


Time is certainly flying by!! We have a name, but keeping it a secret in case we decide to change it at the last minute!

Lily wrote:

Sarah, please let me know how your 4D was next week at Femina, mine is the week thereafter... :)


Will do!!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92414 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek gaan ook groet vir die naweek! Hoop julle almal geniet dit! Petro weer sterkte vir die gaste! Span hulle sommer in om die werk te doen!

Ek hoop almal rus goed uit! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92406 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Ek dink ek gaan 3 uur my goedjies pak en huis toe gaan!

Julle moet 'n lekker middag verder he en ek sal weer later inloer!! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92403 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne daai fotos is STUNNING!!! Lance is te pragtig vir woorde!

Ek is net so stokflou! Wil net slaap! Ek klim baie maklik sommer 7uur in die aand al in die bed. :blush: En dan is ek 2uur in die nag wakker met seer heupe en rug! :huh: So ek bly in skaakmat met die slapery en moegheid! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account