file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #92848 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina such is life met daai poefdoek! LOL Darem bly jy het lekker verjaar! Shame ek het gedink 'n week is te lank sonder daai ou seuntjie! Jammer oor die uitgaan wat julle toe gemis het! ;)

Elise die hospitaal het vir my een pak aanbeveel om te koop en dan gee hulle een pak. (Hier by ons kan ek Carriwell vir R15 'n pak kry) So ek dink met twee pakke behoort jy okay te wees en dan iets soos Always se Ultra plus of so. Ek het ongelukkig geen idee van die tampons nie. Dalk weet van die 2de mammas, anders moet jy jou gyne vra. Hoop jy kom reg met daai pj's, ek soek nog! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92834 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle, ek het gisteraand gepost maar nou sien ek my boodskap is nie hier nie.

Dankie vir die verjaarsdag wense, dit was 'n vreeslike besige dag maar tog lekker. Ons was by 'n troue die middag / aand en ek was teen die 2de speech al so flou boude ek kon nie wag dat die formaliteite afgehandel is sodat ons kan spore maak nie. My man en kind het my lekker bederf die oggend met 'n chokkie koffie (koffie met hot chocolate in) in die bed, en toe spoil Stefan die fun met 'n poef doek.

Ons het toe nie ons week sonder Stefan oorleef nie, Johan het hom Donderdag aand gaan oplaai. Dit was eintlik bietjie dom want ons wou Vrydag aand uitgegaan het vir my verjaarsdag en toe het ons geen baby sitter nie.

Hoop julle het 'n heerlike week!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92819 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
more mammies

Hoop dit gaan goed met julle en babas

Ek het gister gaan my pj's koop wat n mission ek het toe nou 4 pare gekry en nadat ek dit gister aand aan gepas het is ek glad nie happy met dit nie so ek gaan dit om ruil van of geld terug vra en dan gaan ek by mr price kyk of ek nie dalk ander kan kry nie, ek het lekker pjs by ackermans gekry dit het n baie lekker toppie vir borsvoed ek sal kyk en gou vir julle n foto op sit en dan die ander stel wat ook lekker is, is 1 van die stelle wat ek by jet gekry het hy het nou weer knoppies voor maar die ander 2 gaan nnie werk nie die 1 het n t-shirt tipe maar hy kom te hoog ek gaan nie met hom kan borsvoed nie en die ander 1 het ek by pep gekry dit het n kort broek en n spagheti toppie maar die toppie is te klein my tieties is te groot nou druk die toppie dit plat en dit is glad nie gemaklik nie. Ek het ook vir baba 4 baby grows gekoop al te oulik sal vir julle fotos op sit gaan net gou dit afneem, o ja en ek het na die maternity pads gekyk die cariwell 1 kos R18 vir 12 en dr whites is R30 vir 10 so ek gaan maar cariwell koop maar ek wil nou he julle moet my julle opienie gee hoeveel het mens min of meer nodig? en dan n ander ding ek gaan mos vir n keiser kan mens nie na so paar dae dalk tampons gebruik nie ek is glad nie 1 vir pads nie?

EK wil gou die gynae bel en kyk of ek my afspraak na die week toe kan skuif die 1 ou wat onder my man vir hom werk gaan volgende week op training dan moet my man die trokke test drive en dan kan hy nie saam gaan gynae toe nie en ek gaan nie al daai pad alleen ry nie dis verseker.

Wel lekker daggie vir julle

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92793 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
More al die Mammas!

Hoop almal het 'n herelike naweek gehad!

Anina hoop jy het 'n wonderlike verjaarsdag Saterdag gehad en dat jy bietjie bederf is! Dit bly mos maar spesiaal om te verjaar, selfs al is net jou familie by jou! Mag die res van die jaar vir jou vol seeninge wees! (Een daarvan 'n wonderlike werk vir manlief!)

Sarah we all have those crying for absolutely everything days! I even cry about bad dreams I have! LOL You must take care of that left leg! Why don't you get a cane just for the time being so you don't fall! Hurting baby with a fall will be much worse than walking with a cane for a little while.

Helene goed om 'n slag weer van jou ook te hoor! Ons mis jou! Het jy al reggekom met 'n nuwe hulp vir die besigheid?

Carmen ek weet presies wat jy bedoel met daai elke halfuur piepie! Ek is te bang om uit die huis te gaan want netnou moet ek piepie! En ek haat publieke toilette! Dit voel en lyk ALTYD vir my vuil! En dan staan ek deesdae omtrent 10 tot 12 keer per nag op om te gaan piepie! Sukkel ook om aan die slaap te raak, boer op die toilet en dan is ek doodmoeg in die oggend! :huh: :( :S

Ralmarie bly jy het reggekom met jou pj's. Toe ek die naweek myne by Miladys wil gaan koop, toe is daar net 'n small oor! Sal nou maar verder soek! Dan nog 'n kamerjas en pantoffels ook! :huh:

Ons was Saterdag vrek besig en ek was heeldag op my voete en toe huil ek daai nag weer van rugpyn! Ai die maag raak nou regtig gewigtig! Ek wens ook boetie wil nou kom! Raak nou baie ongemaklik en vinnig moeg! Ek weet ook nie mer of ek wil sit, staan, loop of le nie, want alles is seer en ongemaklik! (Ja okay, ek is 'n regte kla-kous!) Sal more weer beter voel!

Julle sal dit nie glo nie! My hoofkantoor adverteer my pos vir tydelik met 'n salaris wat net R1300 minder is as my eie, maar die persoon gaan net admin en filing hanteer! My man is BOOSAARDIG hieroor! (Hy is mos my bestuurder) Ek werk al 9 jaar hier en kan die hele depot op my eie run, nou wil hulle iemand vir filing aanstel met amper my salaris! :angry:

Ek het my lysie by die hospitaal gaan kry en my naam is in hulle dagboek aangeteken, nou moet dokter nog net die bed boek! Wat 'n verligting! En ek kan 'n privaatkamer kry! :woohoo: Teen geen ekstra koste nie!

Aag en pappa het vir boetie die mooiste soft toy gekoop! Mr Price het hierdie 1 meter lange wurms. Ek het so regte baba-bloue gesien en was mal daaroor! Saterdag se hy ek moet hom gaan wys, toe is daar net een wurm in die helderste rooi, blou en geel! (Daar was hope ligbloues) Toe ek die sien en hy sien hoe mal ek daaroor is, het hy gese ons koop dit anders gaan ons dit nie kry nie! Ek sal bietjie 'n foto neem en vir julle kom post! Hy het die mooiste gesiggie met so groot rooi knoets neus en dan die twee "horingkies" op die voorkop! Die mense het hulle doodgelag toe ek daar by die winkel uit is met die wurm wat ek so styf vasdruk! Nou sien ek al vir boetie wat net kan loop, met hierdie wurm onder die een armpie vasgeknyp en die res wat agter hom aansleep in die huis rondloop! LOL

Nou het ek genoeg ge-chat vir die week!

Lekker dag vir almal! Sal later weer kom inloer! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92628 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Shame Sarah! I can fully understand how you feel! :kiss:

I also did not have my best day yesterday. Was supposed to go to one of my best friends birthday braai, but I was just too tired.

I am really not sleeping well at the moment...

I can't fall asleep before 12 at night, which is not normal for me, I keep on trying to sleep, but not luck. I can also feel that Riley is moving most at this time of night. Then when I finally fall asleep I wake up every half hour to wee...I am so irritated eventually...then when I have to wake up, I am tired.

And I am just guessing that this will be the pattern of my baby, as she is really much more active during the night... :( :S Is this a sign for things to come?

And I think yesterday was my record for ppeing almost every half hour the WHOLE day!!! :blink:

Last night at about 1, I sommer also cried because I was tired and I couldn't sleep!! And for me to cry is a not common, I am normally a happy chappy! ;)

Ag but I guess this is part of the package, because otherwise I really have a breaze of a pregnancy...no heartburn, no nothing, guess I should stop complaining! :)

Ralmarie, ekke moet ook einde van die maand vir my pj's koop, sodat ek ook darem min of meer gesort is vir die hospitaal! Ekke gaan sommer einde van die maadn sorg dat ek alles vir my hospitaal sak het!

Was nou wasgoed....sal later weer inloer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92609 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar almal.

Hoop almal hou lekker naweek. Ek raak nou BAIE meer lus vir soetgoed. Lyk my die soutgoed het die hase pad gevat.

Sarah today was also my crying day. Don't know why but cried the morning through. Luckilly it got better in the afternoon and now feeling my old self again.
You must be careful with your leg that you don't fall.
I must say I also now just want baby to come, no matter hoe long still.

Carmen geniet die verwery. Dit klink lekker.

Helene bly jy se weer hallo. Geniet jou tee more. Ek sien ek spel jou naam elke keer anders. LOL.

Anina ek hoop jy is al gesond. Volgende week gaan weer lekker wees met boeta by die huis.

Julle ek het uiteindelik somersnagklere gekry by Miladys wat lekker sit. Nou voel ek georganise want ek het iets om aan te trek hospitaal toe. Nou kan boeta maar kom.

Lekker naweek verder ek loer dalk more weer in.
Toedels.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92595 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
I've had a very miserable day today. Don't know why, but everything made me cry, even tiny babygro's on the washing line.

My left leg keeps collapsing under me (long term problem worsened by pregnancy). Its not fun.
Baby is sitting to my left so my tummy is a bit lopsided towards the left!

Having some hot chocolate, then going to bed. I just want baby now. I want to stop stressing about money and how we're going to survive next year.

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account