file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #88719 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina hoop jou verkoue voel al beter! Hahaha vir daai mush brein! Ek is net so verstrooid deesdae! Kna niks onthou nie! :blush:

Ralmarie jy moet dit rustig vat! September is nog ver! Drikus kan nie nou al wil uit nie! :ohmy:

Ek gaan vanmiddag 16:45 na my eerste geboorteklas! Sien so uit! Sal more kom vertel! :woohoo:

Carmen baie bly vir daai vroutjie wat weer swanger is!

Gerne bly daai ou seuntjie wat verbrand het is nou okay! Siestog en brandwonde is soooo seer!

Is dit die maand se Your Pregnancy wat die borsvoeding DVD het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88710 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, jy moet dit rustig vat!! Wanneer gaan jy weer gyni toe?

Ek het nog niks gepakn nie, was laas op 26 weke gepak, maar ek het eers die 21 ste die baba tee so ek gaan eers na dit pak. Ek het nog nie eintlik veel gekoop nie so ek hoop maar ek kry mooi goedjies om in te pak...

Ek het gedink ek moet so teen 30 weke gepak wees, ons gaan op vakansie op omtrent 28 weke, so ek kan nie voor dit pak nie want ek gaan al die tasse vir vakansie gebruik!

Julle sal nie glo wat het ek aangevang nie! Ek is sooooooo mush brain!!

My man het 'n rally aan waarna ek ook gaan die dag van my babatee!! Dis in die oos kaap, so dis nie asof ek gou kan heen en weer ry nie... En ons gaan van daar af op vakansie vir 'n week. Nou lyk dit my hy sal alleen moet rally toe gaan en dan moet ek en Stefan maar tot op Bloem vlieg en hom daar kry na die rally. My ma is nie impressed met my nie!!! Ek het die verkeerde datums vir hulle gegee so dis alles my skuld, maar dis nou gereel so hulle kan dit nie meer verander nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88678 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi alaml! Gaan dol dol dol by die werk! Ek wil al weghardloop! Het so vinnig die posts gelees, maar gaan nie eers probeer om te comment nie!

Gerne bly om te sien jy is darem ook weer hier!

Ek kan ook 'n gratis 3D saam met hospitaal kry, maar my bed word eers op 36wke geboek, dan is dit te laat! Sal maar kyk hoe Maretjie lyk wanneer ek hom in my arms vashou! Dok het Maandag gese hy het 'n fyn gesiggie en 'n lang lyfie! Ek wil hom net gesond he!

Julle my lyf raak nou moeg en sooooo ongemaklik! Ek kreun en steun heel nag! My arme man kry minimum slaap! Maar hy kla niks! Voel net vreeslik jammer vir my!

Iemand het gepraat van 4 weke wat ek oor het, maar dis eintlik nog 7 weke! Ai en dit voel soos 7 weke te veel!

Lekker dag vir almal! Ek het nog 3 weke se filing om te doen! UUuuuuugggghhhhhhhh!!!! :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88659 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo julle.

Ag tog ek hoor hierdie babatjie sit tot ten minste September. My maag is sag en werk so 4 keer per dag en 1 keer deur die nag vir die afgelope twee dae al.

Het nie tyd om in hospitaal te gaan le nie met die ander 4 by die huis nie.

Wel hier in Potch het ons 'n keuse tussen Medi clinic, Medi clinic en Medi clinic. LOL. Ja hier is net Medi Clinic en Mooimed (Maar dis meestal vir 1 dag prosedures en ook die bejaardes gaan meestal soontoe dan is dit rustiger en nie so bedrywig soos Medi clinic nie.)

Hul het ook nie 4D nie so ek is maar tevrede met die gewone sonar. Moet se ek sien net so duidelik op ons gewone sonar fotos as jul 3 en 4 D fotos as ek die ding so kyk.
Behalwe vir die kleur wat swart en wit is en nie bruin nie.

Is jul hospitaal tassies al gepak? Ek het nog niks begin nie. Moet dalk gaan kyk vir pj's.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88658 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Jip maar ek dink Eugene Marais is Life. Kan jy nie met jou gynea praat nie, is dit nie tog sy finale besluit nie of die hospitaal?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88601 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, jy gaan mos by Eugene Marais kraam ne? Is dit ook 'n Netcare hospitaal? Ek is sommer vies vir Pta Oos, maar ek is seker hulle sal my versoek toestaan as ek mooi vra.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88570 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen LOL ek stem, my kniee is nou my mooiste bate :blink: Maar een van die dae as die enkeltjies begin swel bly ons maar weg van fotos af - completely LOL
Baie geluk met jou vriendin se swangerskap, hoop alles werk sommer mooi uit.

Klein Zander sal okay wees, hy kan al more huis toe gaan so hy doen blykbaar goed, hulle pomp hom net vol morfiem.

Anina, dis nogal vreemd, maar wys jou weer hoe hospitale verskil ne, by my kon my man en my ma staan. dis vir my so stupid as hulle se net een persoon, veral met normaal, hulle is mos nie in die pad nie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account