file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #88183 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek weet nie gerne hy dink nog al die pad dis n seuntjie of sal ek se hy hoop dis n seuntjie so ek hoop vir sy part dit is

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88180 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise ek gaan ook nie vir 4D nie. Ons sal maar wag vir die werklike prentjie.

Gerne geniet jou 4D, kan nie wag vir jou pics nie.

Christa wanneer begin jy nou weer met jou voorgeboorte klasse? Jys stil vandag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88169 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag dis sleg, maar toemaar, jy sien jou baba in lewende lywe een van die dae :)

Dink jy jou man weet al wat julle verwag?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88163 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek glo nie ek gaan n 4d he nie my medies betaal dit nie en ek dink nie ons kry 1 by die hospitaal nie :-(

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88159 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Kan nou nie onthou of ek genoem het nie, ek gaan Woensdag vir my 4D scan. yay.

Is daar al ander wat afsprake het ?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88151 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina, ek sal eers gou weer moet soek :)

Oja, more is my man se 30ste verjaarsdag en ons het nog NIKS daaroor gepraat nie. Ek voel sleg omdat ons nie vir hom 'n groot bash hou nie maar hy verkies dit so. MAAR ek het paar vriende en sy broer van Middelburg oorgenooi en ons gaan hom bietjie laat voel hy word 30 :)

Ek wil graag he hy moet suffer Vrydag van kopseer hie hie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88087 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek het nog heeldag niks aan die huis gedoen nie sit nog heeladag op die bed ek is moeg en ly terselfde tyd dit is n terrible kombinasie maar ek sal moet gou aan die kant maak voor manlief kom en ek moet nog kos maak ook gaan sommer rys patato bake gemengede groente en vark worsies maak

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account