file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #89311 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ja nee carmen manlief moet maar 1 van die werk se lorries leen lol, ek is nie veronderstel om te weet nie maar iemand het my perongeluk gese.

Ek weet almal het dr white se pads vir my aan beveel weet nie wie van julle dit ken nie maar ek het dit die maand by pick & pay gesien.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89302 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, geniet jou babayshower more!!! Jy gaan 'n lorrie moet huur vir al daai geskenke!! :lol:

Watse brand pads moet ek koop vir die hospitaal en na die tyd?? Ek sal maar solank sulke goete moet kry...

Gerne, bly Tim het lekker gekuier gisteraand vir sy bday!

Ek en malief was vanoggend by Binnelandse Sake om ons paspoorte te henu, hulle verval einde van die maand! Dit was nou 'n onvoorsiene uitgawe van R400! :ohmy:

Manlief speel alweer golf vanmiddag, what a life! :huh:

Gaan maar rustig wees vanaand, het moreaand 'n bday party aan en dan Sondag is dit daai vriende van ons se dogtertjie se 1ste bday partytjie! Sal nog more gaan geskenk koop!

Christa, julle klasse klink lekker opwindend, ons s'n is bietjie meer luister georinteerd...ons het nou nie volgende week klas nie, agv. die vaknasiedag, so ons het eers die 16 de Aug weer klas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89261 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie vir al die hulp Anina! Ek dink dis uit onkunde dat mense altyd so baie vaseline en dan ook baba-poeier gee. Gebruik mens ooit regtig baba-poeier?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89259 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa mens sit die vaseline aan as jy n skoon doek aan sit dan sit die poef nie vas nie die boudjies brand dan nie sommer nie. ek hou daarvan om room in die boudjies in te vryf en dan vaseline na dit op te sit dan bly die boudjies gesmeer.

Sjoe julle ek dink my baby het play of red bull in die hande gekry sy is heel dag tot laat in die aand besig

julle ek het gister met my 1 niggie gepraat toe se sy vir my wat nog in die mandjie oor is en kan julle glo die cot duvet set is weg al 2 pakke glodina doeke en die microwave sterilizer is alweer weg, o en net tussen ons my baby shower is more

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89250 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, ek het vaseline op van daai ronde plat gesig wattetjies gesit en die boudjies daarmee afgevee. Dit help regtig om daai taai meconium af te kry. Dis soos om wax wat op jou bene agtergebly het te probeer afwas! Maar een klein botteltjie vaseline is genoeg. Ek weet nie hoekom gee almal altyd vir mens so baie vaseline nie... Ek gebruik dit nie, het seker 5 groot potte gekry op Stefan se baba tee en ek het dit na so 3 maande vir die lighthouse (vir weggegooide babas) geskenk saam met al die ander goed wat ek nie gebruik het nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89245 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina jy het eenkeer genoem van VAseline vir daai eerste swart poef. (Mekonium? of so iets) Het jy die vaseline dan op die boudjies gesmeer wanneer jy 'n skoon doek aansit? Of het jy die boudjies daarmee skoongemaak? Sorry as dit dom klink, maar ek is onnnosel as dit by sulke goed kom. Het nou maar eers die eerste keer daarvan gehoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89235 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina dan gaan ek maar 'n klein buisie van die Lansinoh aanskaf en verder Bepanthen. Ek het van Bennetts se boudjiesalf gekoop. Sal dit vir boetie se boudjies gebruik. As daar brandboudjies is sal ek dan die Bepanthen aansmeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account