file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #88850 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Elise! Jy sal seker moet begin pak girl, jou datum is mos nou eerste! Jou baba gaan al 'n maand oud wees dan begin ek eers dink aan kraam...

Ralmarie, ek hoop jy le inni bed!

Carmen, dis nou lekker van die verhoging!!! Dit kan nie op 'n beter tyd kom nie ne, mens wil maar so bietjie ekstra he om te spandeer as baba kom... Johan kry juis November sy jaarlikse verhoging, dan kan ons ook weer bietjie asem haal!

Julle my verkoue is baie beter, maar dit lyk my die sinus het gekom om te bly. Dis jammer, ek was met Stefan ook vol sinus en ek het gehoop ek spring dit die keer vry. Ek gaan vir my acc200 kry, dis mos veilig ne?

Elise, daai pyn daar onder is ongelukkig ook normaal. Dit voel partydae of iemand jou met 'n baseball bat daar onder geslaan het. En hulle kan niks daarvoor doen nie. Sluk 'n panado as dit te erg raak... Sterkte!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88825 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Lyk my as ek op is dan verdwyn almal maar as ek nie hier is nie gesels julle n donkie se agter been af

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88792 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Ek het ook nog nie 'n hospitaalsal gepak nie...en my babayshower gaan either die 4de Sep wees of die 25ste Sep, wat 'n maand gaan wees voor ek kraam!

Ek sal ook maar seker my gat in rat moet kry!

Het nie veel nuus aan hierdie kant nie, behalwe dat ons verhogings uiteindelik uitgesort is, en ons sal nou terugwerkend vanaf Maart betaal word, Hallelujah!! :woohoo: Ekle bietjie ekstra geldjies help!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88774 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle jammer ek kom groet nou eers ek is so ly vandag en le al heel dag op die bed en movies kyk.

Ralmarie jy moet rustig jong daai baba moet nog n rukkie swem voor hy kan uit klim lol.

Ek het gister aand sulke snaakse pyne gekry en vanoggend voel dit baie swaar daar onder dit voel of baba op my "koekie" le as ek my bene te ver oop maak of verkeerd oop maak voel dit of ek wil huil ai hoekom is ons klomp so vol dinge?

Carmen hoop als verloop goed met jou vriendin se swangerskap.

Ek het ook nog niks gepak nie en ook nog niks gekoop nie, nie pj's of pads of niks van daai goed nie en ek dink ons sal moet begin daar aan dink want tyd raak nou min.

O ja ek wou julle nog se ek sien baba indaba kom jhb toe ook weet julle daarvan?

Christa dit is in die your pregnancy ek het hom ook glo dit of nie ek het hom nog nie eens gekyk nie die dag toe ek hom wou kyk wou my dvd masjien hom nie speel nie.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88749 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, jy maak my bekommerd. Ek dink jy moet dit maar rustig vat en dan vroeer by die gyni uitkom as jy dink dis nodig. Vat bietjie die dag af en le en rus net. 31 weke prem babas is nie 'n grappie nie!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88741 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina ek gaan eers weer die 1ste Sept gynie toe. So dis nog baie lank.
Ai tog wat 'n datum dillema.

Christa ek verbeel my ek het 'n DVD gesien in een van die baba tydskrifte.
Geniet jou voorgeboorte klas vanmiddag.


Vandag is Elise weer mia.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88740 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, dit is die maand se YP wat dit inhet. Dis nogal nice, het dit annerdag gekoop.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account