file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #87975 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, dit is regtig cute dummies daai!! :laugh:

Ek het nounet bietjie lasagne geeet by die werk se canteen, was baie lekker hoor! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87973 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ek het dit op 'n email gekry, soek gou bietjie rond, sal jou laat weet, daar is 'n plek in SA wat dit verkoop maar BAJA duur - tussen R180 en R600 vir 'n dummy :woohoo:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87967 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
lyk my ons klomp moet mekaar op mxit kry in die nag dan kan ons darem met iemand gesels

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87963 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne daai is nou die oulikste dummies ek soek ook so 1. waar het jy die pics gekry?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87962 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina, ek hoop ook jy voel gou beter. dis nie lekker om by die werk te wees en siek te wees nie ne! Helene maak lekker kossies vir die kiddies! wens sy was nader, dan hoef ek nie te gekook het nie LOL

Carmen, ek het ook al ge'fb' as ek so wakker le maar dis te boring, niemand is daar nie :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87957 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Lyk my nou is almal eers weer weg?

Ek het nou n lekker pepper steak pie geeet en ek is nog honger hierdie klein klits begin nou baie eet sjoe ek eet nou en n uur later is ek weer honger dit is terrible maar lyk darem nie of dit my gewig veel afekteer nie so ek eet as ek wil en die gewig pla my regtig nie sal na geboorte daaroor worry

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87953 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle, ek soek so dummy, weet iemand waar ek dit kan kry?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account