file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #87449 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene hoop die foto wys.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87441 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo julle!

Elise jy is omtrent gelukkig as 2 mandjies al leeg is! Gaan pak vol en hou op wonder! Geniet dit! :woohoo:

Ralmarie jy is reg oor die liquorice. Dit en soutgoed soos sout & asyn chips werk vir bloeddruk. Dokter het dit aanbeveel en toe 'n pil voorgeskryf wat ek net moet drink as liquorice en sout nie help nie! :)

Helene ek stoei nou al met die maag! Kan glad nie meer lank sit nie! Ek staan kort-kort op en beweeg bietjie rond dat die bloed net kan sirkuleer en die ongemak bietjie skiet! Het nie gedink mens kan so voel nie! :huh: Ek het 2 weke terug foto gepost, sal kyk of ek dit weer kan laai. Of is dit nou op my profile? Hierdie moeshie swanger brein wil nie werk nie! :blush:

Carmen en Elise sterkte vir daai stuitjies! Ek sal maar my seer heupe hou, dit pyn darem net snags. :huh:

Carmen bly jy het jou klas geniet! Ek kan nie wag vir myne Donderdag nie! :woohoo:

Anina hoop jy en Stefan voel altwee gou beter! En dat jy in die bed is en rus! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87420 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
eks terug en nou is ek leka moeg het die mandjie weer gaan vol stop so kom ons kyk wat gebeur nou.

Sjoe julle my tand pyn nou weer so ek dink ek gaan bietjie le voor ek moet kos maak

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87409 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
22/09 Christa - Maré Keiser Borsvoed
20/09 Elise - Geheim(Dogter?) Keiser Borsvoed
02/10 Lezil (Lies) - Kobus
06/10 Marion
06/10 Nelita Seun ?Keiser Bottel
07/10 Helene - Stefan Keiser Borsvoed
07/10 Ralmarie - Drikus Normaal Borsvoed
12/10 Melody - Kayla
16/10 Sarah - Girl Natural Breastfeeding
22/10 Carmen - Riley Keiser/Normaal Bottel
23/10 Annalize - Giovanni Normaal Borsvoed
24/10 Lily - Ilse Normaal Borsvoed
27/10 Gerne - Dieter/Ruben Normaal/Epiduraal Borsvoed
20/10 Petro - Xander Keiser Borvoed
07/11 Anina - Claudia Normaal Borsvoed
09/11 Ashleigh - Hermione Normaal/Epiduraal Borsvoed

Julle ek kan nie almal se veranderings en name onthou nie, so laat weet asseblief.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87391 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Moenie kla nie, gaan maak die mandjie weer propvol!!!! :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87357 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
julle my ma het my nou gebel en gevra ek moet asb weer baby boom toe gaan en nog goed gaan in my mandjie sit want van die mense het gebel en gese die mandjie by baby boom is leeg en hulle wil daar goed koop vir die bs my aarde ek het 2 mandjies vol gehad wat het van die goed geword?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87355 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Nee wat, gaan loer maar na die oulike uitnodiging op my gallery!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account