file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #86402 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Ralmarie, ek hoor jou! Wanne gaan jy weer vir afspraak by gynae?

Ek het nie lekker geslaap gisteraand nie, se ekke is lekke moeg! :(

En nou moet ek nog make-up doen vandag, 3 gesiggies vir matriekafskeid!

Lekker Sat middag vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86372 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie vir al die raad julle.
Carmen al wat my bietjie pla is die feit dat ek ook baie op die internet kry soos jy se vir early pregnancy.
Die goed wat hul partykeer skryf oor later in swangerskap laat mens nogals eerder meer worry.
Dis hoekom die internet partykeer nie so goeie ding is nie.
MY lae rug is ook nog lekker seer.
Darem voel ek beter na ek met jul gepraa het.
Lekker naweek almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86328 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Sarah!

Wondered where you have disappreared to! Welcme back! So happy all is well with baby!

Janine, goed so!! Ek was vandag daar, maar dit lyk asof dit uitverkoop was by ons Hypermarket!

Anina, shame jy het 'n rowwe dag agter die rug!

Ek gaan nou le en tv kyk, sal more weer inloer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86305 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re:Oktober mammies 2010
Hello ladies.

Sorry I have been scarce! School is hectic (but fun!) and I've been physically exhausted. Poor hubby, he gets his dinner made and the past week I've been crawling into bed before 8pm! It will get better, just an unusually busy week at school and the fact that I've finished and not yet replaced my multivitamin! :)

Baby is 28 weeks now and weighs about 1.2kg. Her head is big (all those brains I tell you!) but otherwise all is fine. 4D scan in 3 weeks time.

Miss chatting on here! Hope everyone is well

HUGS

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86302 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja, my ma se daai vissie lap by Metro is baie harde gordyn materiaal. Ek wil vir die twee se kotte duvetjies daarvan maak, so ek het toe gegaan vir die ander vissie lap wat sy by haar ander winkeltjie gesien het. Sy het vir my 'n mms gestuur van dit, lyk nogal mooi. Sal maar sien as ek dit voor my het. Maar dit kos darem net R15 pm, so ek kan altwee kotte en die driekwart bed se duvets daarvan maak vir R75. Bargain!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86298 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker vir daai Avent special!! As julle tog iewers NUK op special sien laat weet my!

Sjoe dit was 'n besige Vrydag met my laaitie by die werk. En toe ons by die huis kom het ta 'n halfuur geslaap en toe vir 'n uur lank geskree. Heeltemal ontroosbaar! Ek was raadop. Het hom op die ou end kaal uitgetrek om te kyk of iets in sy klere hom nie seermaak nie. Daar was niks, maar toe gooi ek hom sommer inni bad en dit het so bietjie gehelp. En pappa wat toe tot die redding kom met 'n nuwe bottel Nurofen wat hy inderhaas oppad huis toe moes gaan koop... Nou lyk dit my alles is weer hunky dory!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86290 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Jip Carmen, het toe vir my twee van die Avent bottels gekry. :) Dis wraggies 'n baie goeie special daai, een bottel kos gewoonlik al R90, never mind 2 vir R60...

Julle almal moet 'n lekker naweek hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account