file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #86929 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Heleen, ek hoor jou. Toe my ma net nou bel toe se sy nee my kind, wil jy nou he ek moet heeldag op my kniee deurbring. Sy se ook ek moet nou stadig, maar ek voel nie of dit pla nie, en ongelukkig is ek vol energie. Seker ook nie 'n goeie teken nie. Hy moet net sit tot September. Dan kan hy maar enige tyd kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86922 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
julle outjies wat reeds kinders het, gaan skryf asb op facebook in vir my foto kompetisie. Julle kan die oulike hout diertjies vir die kinders wen. (hulle kos R69 elk)

Kompetisie is op die Babybellies Page. Add net n foto op die wall.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86915 by Pampoenpit

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86908 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
ralmarie, ek sit en lag nou lekker vir jou!! jy moet stadig vrou... dit klink glad nie of jy 7 maande swanger is nie!! My skoonma het altyd gese, as jy eers begin mure was, kan jy maar weet daai baba se koms is naby!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86813 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen ek is daar saammet jou, vergeet ook om pilletjies te suig of te drink of wat ookal.

Ek het sopas my kamer se mure klaar gewas. Dis 'n eerste vir my moet ek bieg. Het nog altyd hulp gehad of sommer weer laat verf. Wel die keer het ek dit self gedoen.

Nou moet ek net die badkamer wat geteel is weer gaan was, dit vat mos 'n paar keer om skoon te kom. Dan kan ek begin meubels terugdra.

O jitte, nee ek wil net gou die venster ook was voor ek begin terug dra. Maar dan is alles lekker skoon en klaar.

Het julle al jul camping cots of kotte opgeslaan? Ek dink ek het nou lus om myne op te slaan. ek weet net nie waar ek al my prentjies wat ek teen die muur opsit gebere het nie.

En my brein wil nie saamwerk om te onthou nie, so dit gaan nog 'n skattejag wees.

Tot later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86743 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hehe, ja nee, ons kan nogal lekker kla, maar ag wat dis lekker! :blush:

Helene, ek wonder juis oor die maag ding? hulle het vir my stiefsussie juis gese sy moet 'n belt dra na die geboorte om te help om alles net weer bymekaar te trek. Eish, kan 'n mens se maag dan na die tyd so hang? Sy dra it nou om alles vinniger bymekaar te trek, soos ek verstaan?

Elize, well done met die kamer, kannie wag vir jou pics nie! B)

Ek het ook Sister Lillian se boek! Ek het ook 'n paar bottels, maar ek vergeet om die damn pilletjies te suig!! Al wat ek elke dag religiously doen is die no 11 suig wat help met water retensie!

Ek moet tog probeer om die ander ook te suig!

Ek maak klaar oor 2 maande by die werk! :woohoo: Ek sien baie uit, ek moet se! Gaan dit nie mis nie, maar ek weet nie hoe mens na die tyd weer treugkeer nie, ek sal teen daai tyd al vergeet wat ek doen?? :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86696 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
oooo jinne, maar nou kla ons lekker!! Dis hoekom ek julle so mis, alhoewel daar baie van my vriendinne swanger is, is nie een van ons op dieselfde tyd nie. So julle weet PRESIES hoe ek voel!! thanks daarvoor!!

petro, ek het ook net een oggend opgestaan en gevoel soos n olifant. Ek kla regtig nie, want ek weet die mooi ronde magie is beter as die pap vette wat ek na die tyd gaan he. (dan mis ek weer die swanger boepie) na die tyd verander dit net in n tjoepie.... :laugh:

Anina, my krampe is ook se vrek erg. Ek gebruik ook Nr8 TS en dit werk. Het jy dalk sister lillian se swangerskap boek, want ons volg dieselfde raad. Ek het die naweek gaan lees en ook met arnica begin smeer. Ek gebruik regtig die keer baie van haar tissue salts raad. Jong hierdie staan seker 5/ botteltjies wat ek drink.

O ja, wou julle nog vertel. ek het laas week n vrou ontmoet wat preggie massages doen. Ek gaan nou dadelik bel vir n afspraak en die week nog gaan!! Sy sal hierdie kuite van my moet maseer!!

lekker dag vir almal. moet nou eers weer werk werk werk. weet regtig nie hoe ek gaan afskakel oor n maand of twee nie??

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account