file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #83465 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal!

Ralmarie, ek bly in Johannesburg. Ek sal bietjie kyk na die lappie as Christa 'n foto opgesit het. My ma se daar is 'n ander winkeltjie naby hulle wat ook vissie lap het.

Elise, dis darem lekker om al so ver klaar te wees met die kamer. Dit laat my voel soos 'n agteros, maar jy is darem meer as 40 dae nader aan jou due date as ek... Ons kyk hoe ver is ek oor 40 dae...

Carmen, ek dink dit maak sin om dieselfde bottels en dummies te gebruik. En ek like 'n dummy, dit is vir my 'n goeie maklike manier om die ou bekkie stil te kry. En hulle slaap baie lekker met 'n dummy. Daar word deesdae ook beweer dat dit die voorkoms van wiegie dood verminder. (Niks teen enige iemand wat nie 'n dummy wil gebruik nie!! net my opinie...)

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83454 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
more mammies

Sjoe maar julle is stil vanoggend?

Wel hier gaan dit goed het n lekker bord slap mielie pap in vanoggend en n jnr cheese burger van macdonalds lol. so my maag is lekker vol en ek le nog in die bed so ek is nog heel happy.

Ons gaan gou vanaand inkoppies doen jipeeeeeeeeee so ek hoef nie kos te maak nie dis n bargain.

ek hoop manlief gaan die naweek kans kry om die cot op te slaan my boude brand om hom op te kry wil sien hoe die kamer lyk as hy kla is

Wel lekker daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83344 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Jammer Carmen,het geen idee van dummys nie, het actually met Rachelle die dummy ding probeer, maar sy het hom gespoeg dat hy daar trek. Dit maak sin soos jy se om dieselfde maak bottel en dummy te koop. Hoop een van die ander kan help. :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83273 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Dankie oor die advies. Sien ek het besluit op die Avent bottels so ek het gedink om Avent dummies dan ook te kry? Moet dit saamgaan, maar dit maak seker net sin, ne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83251 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja, oor die dummy: Ek persoonlik het nog nooit 'n dummy gebruik nie, nie regtig nodig as jy borsvoed nie. En dis makliker, dan hoef ek nie later te sukkel om hul af te kry nie.
Net my opinie, baie mense se dis makliker met 'n dummy.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83242 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo almal

BLy dit gaan goed met almal.

Christa ek is bly jy hou van die lap. Ek sou dit self koop as ek vissies wou doen.
Anina as jy van die prentjie hou wat Christa post dan kan ek altyd vir jou gaan koop en dit pos of iets. (Kan ook nie onthou waar jy bly nie, maar ek wil volgende week of so gou China town toe gaan - moet weer 100 golf hemde borduur vir 'n besigheid.)

Ek moet gaan is heeldag al uit en moet gou hier regmaak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83222 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Nou waar is almal nou?! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account