file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #83164 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen ek het een No1 NUK dummy en dan so ander een wat toeklap as dit uit die mondjie val. Dis wel ortodonties, maar ek dink dis van 0 to 36 maande. Maak nie eintlik sin nie, want baba se mondjie word mos groter. Ek wil nog NUK dummies koop. Ek dink hulle sin is maar net die beste. Dis nou 'n nuwe mamma wat praat, so moet dit nie alles kop toe vat nie! :ohmy: :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83162 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
ek het ook 4 nr 1 NUk dummies vir baba vir nou

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83159 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
ek het nou my broodjie in 5 sekondes verorber , en toe op die bank in die sonkamer gaan le en geslaap tot 2 uur. nou is ek so vrek lui, wil nou sommer huil omdat ek moet werk _ YAK

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83156 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, sulke naps is darem die lekkerste!

Carmen, ek het NUK dummies gebruik vir Stefan. Ek het 2 pakkies nr 1 dummies gekoop (4 dummies) en later 2 pakkies nr 2 (dis 6 tot 18 maande.) Ek gaan nie die nr 3 koop nie, hy moet nou af van dummy af, so dis die laaste...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83146 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
sjoe julle ek het nou vir n oomblik lekker aan die slaap geraak hier op die bed en my wotels is op die stoof en hulle het begin brand darem nie te erg nie kon dit nog red.

Carmen ek is nou glad nie 1 vir dummies nie mens sukkel gwoontlik vreeslik om hulle van dit af te kry so wat ons gewoontlik doen is vat die tiet van die bottel sit n stukkie watte in want hy is kla gewoont aan die tiet so jy maak hom nie gewoont aan die dummy ook nie, weet nie wat die ander dink nie dis net hoe ek daaroor voel

Toemaar christa jy is verskoon klink my jy het baie goed om te doen.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83114 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, dit sal great wees.

Ek raak ook al lekker uitasem en ek dra nie eers groot nie. Maar ek dink baba sit op my longe se plek. Sy moet iewers wees want sy sit nou nie regtig mooi aan die buitekant nie... En ek kry ook nie meer sooibrand nie, so baba sit nie op die maag se plek nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83113 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Flippit maar osn sukkel met die internet deesdae!!

Petro, my boeke se ook 26 weke vir 3de trimester, maar ag wat maak dit saak?

Luister, oor dummies: Het gesien mens kry nou wragtag 0-3, 3-6, 6-12 maande in dit ook!! Hoeveel van wat het julle gekoop?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account