file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #83617 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Probeer weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83610 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal, loer net gou in om hallo te se.

Anina hier is die foto van die lap.



Julle moet 'n lekker dag he!

:P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83558 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Janine, ons sal maar ons agterente in rat moet kry, nou nou word ons onkant gevang.

Elise, 60 dae! Dis so naby!!!

Carmen, die girl se fotos lyk mooi, maar ek kan nie die gallery oopmaak nie. Weet nie hoekom nie. Geniet die shoot. Die newborn shoot werk lekker voor 10 dae terwyl hulle nog al die kreukels van 'n pasgebore baba het.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83518 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo daar

Anina, ek's ook 'n agteros saam met jou! :laugh: Maar ek's seker ons kamers sal ook uiteindelik in die kraal kom. Dis eintlik vir my lekker om dit nou nog alles te begin regkry, anders het dit vir my darem nog vreeslik lank gevoel om net te wag vir haar.

Geluk met die 60 dae Elise - dis sommer om die draai!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83514 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle

Hoe gaanit vanoggend? Gaan goed, is nie besonders lus vir werk nie, maar dis maar een van daai dinge!

Dis darem PAYDAY :woohoo: Dank vader, dit was tyd! Maar nadat ek my internet banking klaar het, is daar in elk geval nie veel oor nie :(

Het maar gister Avent dummies gekry, dan pas dit by die bottels ;)

Het nounet my Maternity shoot geboek asook newborn shoot. Dis cool, mens kry 20 printed foto's en op CD van Maternity (dis nou jy en hubby) en dan 20 printed foto's en CD van newborn, dit word geneem 2 weke na geboorte :-)

Julle moet bietjie gaan loer, hierdie girl neem die mooiste, mooiste foto's. Dis baie smaakvol en jy kan besluit hoe jy bv. jou matrenity shoot wil he, niks waarmee jy nie gemaklik voel nie.

www.adorephotography.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83506 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
60 DAE OOR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83482 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek wil gaan kyk die naweek vir nog n laaikassie myne is te klein so ek sal maar nog 1 mowt gaan kry gelukkig is hier so klein meubel plekkie hier by ons wat dit vir baie goed koop verkoop.

Anina dit is lekker met die wat die kamer amper kla is dit het soos n berg gevoel wat gewag het vir my en toe was dit nie eens so erg nie. En die dummy storie almal het hulle eie opinie so elke een moet maar vir hulle self besluit

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account