file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #78922 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Gelukkig vra my dokter ingekontrakteurde pryse, so ek betaal R240 per afspraak. Dis belaglik, my GP vra R320... Dan vra hy R400 vir 'n scan, maar hy charge net vir die 2 fetal ass scans, en die medies betaal 2 scans so gelukkig betaal ek dit nie!

Ek het die begin van die jaar op 'n goedkoper plan gegaan by die medies omdat ons verwag dat my man sy werk gaan verloor een of ander tyd in die jaar, so ons spaar so bietjie. Maar ons het nie beplan om die jaar swanger te raak nie... Met my vorige swangerskap het ek 12 per jaar gehad, en die swangerskap het oor 2 jaar gerek, helfte 2008 en helfte 2009, so ek kon vir baie besoeke gaan.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #78882 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina, o ok, ek sal ook bietjie op my 29 week afspraak hoor of dit regtig nodig is om elke 2 weke te gaan. Sjoe, ek is gelukkig dan , my medies betaal vir 12 afsprake :blush:

Dan maak dit heeltemal sin dat jy hulle moet uitrek 'n bietjie, want dit kan 'n vreeslike duur spul raak as jy uit jou eie sak moet betaal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #78839 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek is hier!! Tenminste vir nog so 'n rukkie tot ek weer begin klas gee...

Ek gaan eers weer op 28 weke dr toe. Dit is 6 weke na my vorige afspraak, so dis 'n lang stretch. Maar ek het die doc gevra om dit so te maak want my medies betaal net vir 5 afsprake, so ek rek hulle bietjie uit sodat ek minder hoef te gaan en minder self hoef te betaal...
Met my eerste een het die ontvangsdame ook by 28 weke gese ek moet nou elke 2 weke boek, maar toe se die doc omdat daar nie komplikasies is nie, is elke 4 weke nog reg tot hy dit verander. Ek het eers na 34 weke elke 2 weke begin gaan.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #78783 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
En nou? Waar issie mense??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #78624 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Jitte julle, ek eet en eet en eet! Ek is te bang om te kyk hoeveel gewiggies ek nou al aangesit het... Julle sal moet ophou met hierdie kos praatjies, dis vandat ek by die oktober groepie aangesluit het dat ek so eet...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #78623 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Christa, ons belsuit ook nog of ons vir Riley 'n tweede naam gaan gee?

Elise, ek wens ek was jy sodat ek ook nou weer kan gaan vir my afspraak :P

Ek gaan nou maar weer vir nog 3 weke moet wag!

As ek vir my 29 weke een gaan, dan moet ek daarna elke 2 weke gaan, sjoe, dit bteken seker maar dinge raak nou naby of hoe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #78608 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Bly dit gaan goed met almal.

Ek se maar net gou hallo, want ons is besig met skool eintlik.
Tot later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account