file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #75489 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
LOL ek het ook al van Ralmarie gedroom :woohoo:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75482 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ja man, stuur bietjie fotos!!!

Annalize, verbeel ek my of stoot jy nog jou maag uit ook om te probeer dat daar iets wys LOL :woohoo: Jy is so klein, dis so cute. Dankie vir die foto!

dankie lily maar ek is glad nie mal daaroor nie, hou meer van 'n natural look :)

Dankie vir die kompliemente op die huis, ek dink ook dis pragtig en 'n goeie koop.

Elise, dalk moet julle sommer klaar kyk na 'n huis, jis die meenthuise raak gou te klein hoor, loopring, eetstoel, pram, later plastiek tafeltjies en stoele - dit raak alles rof hoor. ons meenthuis het nou net te klein geword. sterkte hoor, dis nie so maklik nie en die ry en gaan kyk is nie lekker nie.

shoe ralmarie, ek weet darem nie of ek dit so sou kon doen nie, ek moet binne sien. maar bly julle het so luck gestrike ne!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75475 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie ralmarie, ek is bekommerd na die scan, maar is seker alles sal fine wees.

ek hoop nou nie ek freak jou uit nie, maar het die vakansie by my ma van jou gedroom. moet my nie vra wat nie, want ek weet nie, maar ek weet jy was in my droom en was ek ontsettend tevrede toe ek wakker word dat ek jou ontmoet het. weird ne?

oi, ek is halfpad om my kas uit te sorteer, so praat weer later...

sjoe dis lekker om weer in roetine by die huis te wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75463 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
lol... jis christa, lyk my ek en jy het nou aan dieselfde ding gedink op dieselfde tyd. ek het nie voor en na pics nie. ek kan altyd vir jou 'n pic van die french mani op my tone neem wat nogal mooi aanbly. ;) :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75457 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
nog magie...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75454 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
nog magie...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75453 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Annalize, ons het jou gemis! Hoop die kuier was lekker! Waar is jou voor en na "make-over" fotos?

Gerne, jou magie is adorable! En ek is mal oor daai huis! Dis pragtig!

Elise, gelukkig is more nog 'n dag, so die strykwerk kan maar bietjie wag!

Ons het nie veel gerus nie, die naweek was te kort en daar was te veel om te doen! Maar dit was lekker! Ek sal volgende naweek probeer rus!

Sterkte vir al die onderwysers wat terug is by die werk! Geniet dit! Sarah, what grade do you teach and which subjects?

Janine, wanneer kom wys jy jou gordyntjies? Sal graag wil sien!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account