file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #76161 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
sjoe ek is nou vir jou honger hoor die kornflakes doen ni veel vir die groot maag nie so ek sal nou iets moet soek om aan te pesel daai wimpy breakfast van jou klink na n blink idee carmen.

ek sien my ticker se dat baba al 1.4 kg kan weeg my aarde no wonder my maag voel so swaar nie en ek is 29 weke vandag ingeval julle nie gesien het nie.

Ek glo nie ek gaan die voorgeboorte klasse doen nie my man sal tog nou daar gaan sit tussen n klomp swanger vrouens hahahahahaha

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76150 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
goeiemore meisies.

ek was gou vanoggend besig om 'n dvd vir my skoonouers te sny. 10 maande se 'footage' van Henko en sy niggie. :) hulle sien die kids so min dan stuur ek maar vir hulle videos.

dis lekker as dit so stil is by die werk!

Helene, hoe het dit gegaan met die 4d?

Shoe ralmarie, daai droom klink nie lekker nie hoor. Ek het gisteraand net so rond gerol, weet nie wat jaag my so nie, kon net nie rustig raak nie.

Happy 100th Page! Whohooo :woohoo:

Lily, blykbaar gaan meeste van die banke vandag uit vir die waardasie en dan eers kan hulle die goed voltooi. Volgens die girly kan ons al teen more van 'n bank hoor, dink dit was nedbank, FNB sal eers Vrydag of Maandag en die res behoort maar so teen Vrydag. oe scary!

Oe carmen, ek is al so lankal lus vir wimpy breakfast. shoe.

Carmen, henko was op 26 weke: 973gram - amper 'n kilo. op 31 weke was hy 1.7kg. Jy moet onthou dis ook maar 'n geskattery ne!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76115 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle!

Mensig maar dit was 'n ysige koue vanoggned toe ek uit die bed moes klim :S

Is nou lekker lui, ons PM het ons Project Office groepie girls gestick vir 'n lekker Wimpy breakfast, so ekke is nou lekker stuffed en het 'n Mega Wimpy Coffee in! :silly:

Ralmarie, ek het ook weer bietjie dooie armes gehad gisteraand, maar ek moet se dit is nou die laaste ruk beter! Drink no 11 Tissue Salts en ek dink dit werk dalk net miskien dat ek bietjie minder water terughou! :woohoo:

Janine, jip, Ilse behoort defnitief waneer jy weer gaan 'n kilo te weeg, ek is seker! Second time moms, help ons hier! Ek berie my voor dat as ek op 29 weke weer gaan Riley 'n kilo sal weeg, of darem naby!

Het gister my voorgeboorte klasse geboek by Unitas. Begin die 2de Augustus, daar is elke Maandagaand klas van 19:00 - 21:00, so jy het 7 klasse wat jy bywoon. Sjoe, di nogal baie, ek is seker ek gaan baie leer! Dis nou nie goedkoop nie, is R850 vir die 7 klasse, maar nou ja, ek sal dit doen en ek dink dit gaan pret wees!

Christa, hoe was jou klasse sover???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76106 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal

Ek sien ons is al op ons 100ste gesels bladsy. :laugh:

Groot plesier Annalize en Rosie! Laat weet as daar nog iets is, ek geniet dit om op te lees oor al die opsies. Annalize ek wil graag ook nie induksie hê nie, juis omdat dit soveel seerder is, het jy Pethidine gehad? Die newe-effekte klink vir my goor!

LOL vir die elektriese heining droom Ralmarie! Ek slaap my linkerkantste sy ook skoon dood in die aande.

Gerne, enige nuus oor die huislening of hoe lank vat dit gewoonlik?

Mooi dag vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76078 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Sjoe die koue wil nie weg nie.
Het nie so lekker geslaap nie. My arms het so baie doodgegaan ek het skoon gedroon ek val op 'n elektriese heining. En my heupe was seer.

Lyk maar nog stillerig hier so vroeg in die more.

Tot later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75959 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
more julle

Raai wat ek le nog ini bed dit is flippen koud nou speel ek maar game op facebook en kry darm lekker warm eintlik moet ek wasgoed was en skoon maak maar ai ek is nie lus nie hoor.

wel ons het darm lekker geslaap gister aand het so 2 keer loo toe gegaan maar dit is darm vir my nog reasonable. Ek het die vreeslikste lus vir kfc se zinger burger julle kan dit nie glo nie en dan ook vir n lekker soet milky lane ice cream maar die ergste is ons milky lane is so ver van ons af.

ek sien julle praat oor die gewig ek is te bang om te sien wat ek op getel het want sjoe ek het al 2 blikke condensmelk in vir die maand so ja maar I dont give n sh*t. Solank my baba gesond is worry ek nie ek sal later na die geboorte en borsvoeding worry om die kgs weer af te skud dis nie asof ek nog man moet soek of iets nie so hy weet hoekom die kgs daar is.

Kan julle glo ek is al in my 2de week van my 3rd trimester goeie aarde maar tyd gaan gou. Ek het vergeet van die foto neem maar sal nou nou my broer vra om gou te help sodat ek die boep vir julle kan wys ek moet net eers myself bietjie skaflik maak net nou sien julle my bed hair do. Weet julle ek wil so graag iets nuuts doen met my hare maar ek weet nie wat nie op die staduim voel hulle vir my terribal en my idees is op ek moet se gerne jou hare op daai foto lyk vir my absoluut stunning die kleur en die manier waarop jy dit dra. Het julle enige voorstelle. Ek is so gewoont daaraan om my hare in die oggend net in n rekkie te druk vir die hele dag en dit raak nou boring so julle moet asb help.

Wel ek gaan nou maar kyk laat ek die was goed in kry en dan wil ek weer die baba kamer in val en verder daar aan gaan.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75945 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Lily
Ek bly in Klerksdorp. Hulle doen waterbirth by Anncron by ons.
Dankie vir die artikel dit is baie nice

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account