file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #74504 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle almal!

Was Vrydag vir my eerste afspraak by die midwife wat ek oorweeg vir watergeboorte - dit was so 'n lekker afspraak, heel anders as die gewone,kort en kliniese gynae afspraak. Was 'n uur lank, kon baie vrae vra en bespreek, en sy betrek die pa ook so mooi - het vir hom gewys hoe om op my maag te voel waar lê baba se koppie. :) Gaan eers die 3e Aug. weer vir sonar, maar volgens haar metings groei Ilse nog goed.

Het sommer my bed ook gebook by Femina en saam met dit my 4D - dink dit gaan baie special wees, het die 4D gereël op my verjaarsdag volgende maand! :laugh:

Julle gesels so oor babakamers, het die naweek darem my lap begin sny en regkry vir gordyne, maar verder is dit nog 'n ekstra slaapkamer op die stadium...

Lekker dag vir julle almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74432 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene ek weet presies hoe jy voel met daai sooibrand ek het dit al n hele rukkie en ek moet se na n rukkie raak mens dit nogal gewoont dis nie lekker nie maar jy leer maar om daarmee saam te leef ek meen dis nie meer vir lank nie en dit is vir n goeie doel so ja ons sal anderkant uit kom.

Ek het nie veel plek in die baba kamer nie al wat daar gaan in wees is die camp cot die laaikassie en dan die bank bed wat ons hou vir as iemand hier kom oor slaap en ja dan is die kamer vol ek gaan nie meer die compactum koop nie want 1ste het ek nie plek nie en 2de dink ek dit gaan n mors van geld wees want ek gaan dit nie lank gebruik nie so ek gaan maar baba in die badjie bad wat ek het sommer op die bed of in die groot bad sal seker die 1ste rukkie hom in die kamer bad waar daar spasie is en dit darm lekker warm is.

Julle ek raak nou opgewonde oor die baba ek meen ek is al amper 29 weke jy kan se hy kan enige iets kom van 8 tot 11 weke ek meen really tyd raak nou min en ek al hoe meer opgewonde jipeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee en pappa kan nie wag nie hoor hy le elke aand en elke oggend met sy hand op my maag om te voel wat sy doen en dan sy hy daar draai sy of draai skop sy dan lag ek maar net want ek kan mos voel wat sy doen maar hy se darm vir my ook wat sy aanvang lol

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74396 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek is heel tevrede met my babakamer op die oomblik. Al wat ek tot sover gekoop het vir baba is 2 babygrows. Verder het ek alles net so reggemaak soos dit was voor lance gekom het. (dit was anyway nie lank terug nie) lance se kleertjies is nog so nuut en mooi, ek dink hy het als seker net 1 keer gedra.

ek wag nou vir die Baba Indaba om bietjie shopping te doen en dan my Baby Shower!! hulle hou dit einde aug iewers, ek sal seker later die datum ook weet. want ek het gese hulle moet asb my eie huis gebruik en nie n plek huur of iemand anders se plek vuil mors nie. My ma se huis is nie naby nie en my susters bly in klein woonstelle, so hulle kan dit nie daar hou nie. Ag ek het sommer vir hulle gesê, want ek weet mos hulle sal iets hou. (hoop nou nie hulle dink ek is te vooraan nie)

Julle die sooibrand het my nou beet. van die naweek af, kan ek niks eet nie, dan BRAND dit!! ek eet maar rennies, want ek kan nie gavascon in my liggaam kry nie. En dan probeer ek ook maar brood en koffie vermy, want dit maak alles net erger.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74388 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Genade maar ek sukkel my gat af om in die site te kom vanoggend, sien my profile picture is ook sommer weg!!

Lekker rustige naweek gehad! Het die sokker vir so 10 minute gekyk gisteraand en toe aan die slaap geraak en toe weer wakker geword om die laaste 15 min te kyk! :laugh:

More is weer bietjie my 25 weke afspraak, so ek is baie opgewonde!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74352 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re:Oktober mammies 2010
Sounds like it :) Hubby and I aren't really into the whole cutsie teddy bears and fairies thing anyway! Baby will spend most of her time in our bed anyway I'm sure!!!


Happy Girl wrote:

o so your baby room wil look like mine not really like a baby room


sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74340 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
o so your baby room wil look like mine not really like a baby room

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #74332 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re:Oktober mammies 2010
Not much to do in baby's room - I just tidied it up because it looked like a store room! Baby will sleep in our room in a camp cot initially so theres no cot or changing table or anything so not really much to take pics of!!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account