file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #76532 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
waar is almal?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76474 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
haha ek maak sommer lekker skaap tjops met n pepper en kaas sous met rys en dalk somer mielies en ertjies of sousboontjies.

Ralmarie ek hoop maar dis somer net die koue wat haar ruggie seer maak laat daar nie iets fout is nie.

Sjoe julle die sooibrand roer my vandag dit kook glad tot in my keel op en dit is sommer nou nie lekker nie.

Ek kry verskrilik koud wil nie eens loo toe gaan nie want dan kry als van voor af koud

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76423 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
So Elise, wat is vir aandete?

Ek vat Suzaan 3:30 dr. toe sy het van gister af pyn op haar maag en se haar kop is seer. Weet nie hoe erg sy regtig pyn het nie, maar wil nie 'n kans vat nie.

Dus gaan ek nie veel tyd he vir kosmaak nie, so ons gaan sommer maalvleis en rys eet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76287 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Wow, dankie Gerne vir die lysie!!
Nou kan mens darem min of meer sien, al is dit +/-, dit help :-) B)

Nee ek stem, ek dink nie klasse is 'n noodsaaklikheid nie, my man klink net half geintereseerd om te gan, so dan gaan ek nie die kans laat verbygaan nie! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76280 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie ek stem mens mut net relax and go with the flow. Dit pla my ook glad nie om te gaan vir die klasse nie so dis ok. Ek gaan dinsdag weer dr toe en dit voel nog so lank maar dit is seker amper sal gou daar uit kom

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76196 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hierdie is maar net 'n estimate van hoe groot baba is

Gestational age
Length (cm) Mass (g)
(crown to rump)
8 weeks 1.6 cm 1 gram
9 weeks 2.3 cm 2 grams
10 weeks 3.1 cm 4 grams
11 weeks 4.1 cm 7 grams
12 weeks 5.4 cm 14 grams
13 weeks 7.4 cm 23 grams
14 weeks 8.7 cm 43 grams
15 weeks 10.1 cm 70 grams
16 weeks 11.6 cm 100 grams
17 weeks 13 cm 140 grams
18 weeks 14.2 cm 190 grams
19 weeks 15.3 cm 240 grams
20 weeks 16.4 cm 300 grams
(crown to heel)
20 weeks 25.6 cm 300 grams
21 weeks 26.7 cm 360 grams
22 weeks 27.8 cm 430 grams
23 weeks 28.9 cm 501 grams
24 weeks 30 cm 600 grams
25 weeks 34.6 cm 660 grams
26 weeks 35.6 cm 760 grams
27 weeks 36.6 cm 875 grams
28 weeks 37.6 cm 1005 grams
29 weeks 38.6 cm 1153 grams
30 weeks 39.9 cm 1319 grams
31 weeks 41.1 cm 1502 grams
32 weeks 42.4 cm 1702 grams
33 weeks 43.7 cm 1918 grams
34 weeks 45 cm 2146 grams
35 weeks 46.2 cm 2383 grams
36 weeks 47.4 cm 2622 grams
37 weeks 48.6 cm 2859 grams
38 weeks 49.8 cm 3083 grams
39 weeks 50.7 cm 3288 grams
40 weeks 51.2 cm 3462 grams
41 weeks 51.7 cm 3597 grams
42 weeks 51.5 cm 3685 grams

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76194 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek is ook al nuuskierig oor wat baba weeg. Sal darem volgende week weet. Moet se ek was baie sleg, het nie die voriges neergeskryf nie so het geen idee van hoeveel hulle wanneer weeg nie.

Elise ek het ook nooit gegaan vir voorgeboorte klasse nie. Maar jy sal sien, jou lyf weet net wat om te doen as dinge begin gebeur. Dis 'n natuurlike proses en die susters help ook mooi.
Mens moet net ontspan dis die belangrikste, al klink dit weird. Met die geboorte en die voedings dan kom alles vanself.

Ai julle ek kan doen met bietjie hitte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account