file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #75449 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
hallo weer daar julle!! gerne jy is beautiful.

skies iemand het gevra en het ek vergeet om te noem, my pedi, mani en facial was hemels en het sommer hare ook gesny.

heg ook pics aan van my tummy...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75444 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne daai huis lyk BAIE nice. As jul in is kom kuier ons almal een dag daar by julle met ons babatjies. :P O en ek hou van jou magie, jy lyk regtig goed.

Elise ja huis koop bly maar altyd 'n doen ek die regte ding besluit. :) Wel, ons het ons plot gekoop sonder om die huis binne te sien. LOL. My man het net besluit hy soek die plot en daar was darem buite geen krake of struktuur foute nie, so toe koop ons. Moes wel alles binne oordoen maar die prys was reg daarvoor.

Annalize welkom terug jong, ons het jou gemis. Bly alles lyk reg met babatjie. Ek is seker volgende keer is alles 100%, die sonars neem mos maar partykeer die mates verkeerd. :blush:

Christa ek is bly julle naweek was lekker. Ek kan nogals doen met 'n verhitte swembad in die koue. :silly:

Nou ja, ek moet eers weer gaan. Tot later :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75307 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
hello julle

Sjoe maar dis flippen koud hoor als van my vries ek dink my heatertjie het gestaak want sjoe hy help mamma nie warm kry vandag nie.

Gerne ek is skoon jaloers op daai mooi huis ek het nou self by daai link gaan rond speel en n paar mooi huise gesien en hulle gesave om vanaand vir manlief te wys want ons wil ook koop en weet nie of ons n huis of townhouse moet koop nie dit is n moeilike besluit.

Ek sal vanaand my ma of manlief vra om bietjie n pic te vat van my tummy dan kan julle sien.

ek is lekker lui vandag moet styrk maar ek het nie lus nie so ek sal dit los vir more. Die wind waai so erg hier dat al my vensters en goed geraas maak en dit is nie goed as n vrou alleen by die huis is nie elke keer as daar n venster of deur n geluid maak wonder ek of daar nie iemand lol nie ai

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75306 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo al die Oktober mammas
Jammer om so inteval by julle ek is eintlik 'n November mamma.
Lily wil graag weet of is daar enige nice websites oor watergeboorte wat ek kan lees.
Wil baie graag watergeboorte doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75290 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle,

Ja nee, die windjie is YSIG vandag!

Dis 'n pragtige, groot huis Gerne, en Wonderboom Suid is 'n lekker area - gewoonlik mos groot erwe ook.

Sterkte vir die nuwe kwartaal Ralmarie, Anina en Sarah!

Christa en Annalize, welkom terug :laugh: bly julle het julle vakansies en ruskans geniet!

Gerne, jou magie lyk te pragtig en jou hare ook. Die ligter en donker streaks lyk pragtig!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75249 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
tummy time!

File Attachment:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #75214 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hey welkom terug Annalize, gewonder waar is jy.

Ja ek is ook mal oor facebrick! Dankie man.

Ek glo jou seuntjie is pienkfyn!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account