file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #68640 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lol Gerne, ja nee, kyk, as jy populer is, is jy populer! ;)

Nee kyk, dis hoekom ek noyu opgehou shop het, want dit wat ek nie by die babyshower kry nie, sal ek gaan koop, maar ek glo ek behoort gesort te wees! :laugh:

Ek dink amper ek het reeds klaar te veel goed gekoop! :(

Anina, altyd sleg wanneer daar misverstande is oor sulke reelings! Ek het ook vir my pelle gese, hulle moet alles onder hulleself uitsort! Daar is een vreindin wat geneig is om nogal te wil die oorhand neem! Hulle moet haar maar vinnig uitsort! :)

Mense, ek is nou baie honger, gaan maar vir my 'n toasted sandwich gou kry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68611 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
elise sterkte met die skoonmaak.

Ag probeer maar om nie TE nuuskierig te wees nie, ek het ook so probeer uitvis en het my ma mal gehad, en vir wat, dit moet tog 'n surprise wees!
maar oe, dis so lekker!

carmen, hou jy 'n troue of wat :woohoo: dis baie girls, hoop nie jy het geshop nie want frek, 60 dames kan baie shop ne!

Anina, shame ja jou en jou nig s'n gaan so bymekaar wees.

my ma het my ook gevra moet sy 'n 2de een hou, wel tussen my vriendinne wat al meer as 2 kids het het almal nog hul 3de en vierde shower ook gekry, toe se ek vir my ma, ja. ek soek ook een LOL. maar die keer baie informeel, sommer net by 'n restaurant en ek wil weet waar en wanneer dat ek reg is.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68541 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
My vriendin het my gisteraand gevra of sy voor op die wa is om aan te neem dat sy my baby shower reel. Toe se ek net, vra my ma... Sy het die vorige een gereel so as jy wil help gaan help haar... Toe se sy ook maar sy reel mos my niggie sin, en ek en my niggie se ma het dit reeds begin reel. So toe is dit eers 'n bietjie ongemaklik daaroor. Sy het gedink sy sal sommer oorneem en myne en my niggie se baby shower so saam saam reel. Maar nou ja, ten minste weet ek daar word iets gereel, baie mense is effe gekant teen 'n 2de baby shower.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68523 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Elise

Sterkte met daai skoonmaak, jy is baie flukser as ek! :blush:

Nee jy sien, my babyshower word deur my 4 vriendinne gereel asook my skoonsus! Vele hande minder werk, maar soos julle kan dink, veroorsaak dit nou en dan probleempies :laugh: Iemand moet mos voel hulle is in beheer van sake! Sien, ek het my bes probeer om regtig slim te dink met my lys van mense wat ek wil nooi en het regtig nie onnige mense opgesit nie, en dit is nogsteeds 60 mense! So die girls moet maar reel dat dit wit sit! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68487 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
more julle

Ek sien almal het n lekker naweek gehad ons ook het saterdag net rond gery en by petshops gaan loer my man het mos n vistank so ons het plantjies en goed gekoop vir hom en bietjie gaan kyk na marine visse aangesien ons nou n marine tank ook wil begin van volgende maand af.

Julle ek is besig om gou skoon te maak want ek het die naweek niks gedoen aan die huis nie het net lekker tyd saam manlief spandeer hy werk die naweek weer so dit is glad nie lekker nie dan sien ek hom baie min.

Carmen ek is bly manlief kom amper terug dis nie lekker as hulle weg gaan nie ek weet hoe dit voel ek wil weghardloop as hy moet weg gaan want ek haat dit ek is hopeloos te geheg aan hom.

julle my ma doen my stork party en ek mag nie weet wanneer dit is nie maar ek het gister gehoor sy is besig om dit te reel so ek hou my ore oop om te hoor wanneer dit is.

wel gesels nou nou weer moet gou kla skoon maak dan is ek weer terug

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68460 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag lekker, ek mis daai bonus ding! Vandat ek as konsultant begin werk het, is daar nie iets soos bonus aan die einde van die jaar nie :( Dit het altyd baie handig te pas gekom! Maar nou ja, dis maar hoe dit is!

Nee kyk, as ek hoor van vreindinne is 5 maande nie ers genoeg nie, want die tyd gaan so vinnig verby! Dit sal darem lekker wees as mens nie hoef te gewerk het nie, en jy kon self kies hoe lank jy by die huis wil bly. Maar ongelukkig is dit nie eers 'n opsie by ons nie, inteendeel, ons bring gelyke salarisse in :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #68453 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ons het ook nog elke jaar Des met die bonus geld gaan vakansie hou (behalwe nou 2008/2009 toe henko mos op nuwe jaar kom :) ).

nou het ons 'n luck gestrike, my skoonouers het die jaar van Vryburg af George toe getrek so ons het vir altyd verniet vakansie plek!!! Beplan reeds om Jan te gaan, sommer vir 3 - 4 weke!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account