file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #55018 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja, ek en manlief het gesels en ek dink ons gaan vir Riley bestel op die 22ste Oktober!!! My gynae het mos gese sy wil haar gebore he daai week of dit nou keiser of normaal is! Die 20ste Oktober sou 'n baie cool datum wees: 20-10-2010, maar dis my steifpa se bday en ek wil he Riley moet haar eie bday he, so die 22ste sal dit wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55013 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek hou obviously klaar baie water terug, met die dat my arms en hande so dood gaan! Sien nie uit na die geswelde voete nie!! :unsure:

Gerne, ek hou ook van die nuwe name, maar ek verkies nogsteeds skelmpies Ruben :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54964 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dit klink vir my na 'n goeie idee! Dit gaan jou heelwat geld spaar en dis definitief meer prakties! Daai karbedjies is oulik! Het nou die dag by Bedshop een gesien. My sus het een op internet gekoop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54958 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
christa, ek voel ook so, ek gaan baie spaar as ek eerder nie nou nog 'n laaikas koop nie (kan maar henko s'n gebruik en net kyk hoe ek sy klere in die groot kas inkry). En ook nie al die nuwe gordyne en goed nie. Hulle gaan tog inelkgeval binne 'n jaar saam intrek dan wat maak ek met al die ekstra goed.

wat ek graag sal wil doen is om vir henko 'n oulike kar bedjie te koop en dan kan ek later vir boetie dieselfde een koop!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54910 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai tog, drop my internet met al my geskryf! :angry:

Ralmarie, jy sal manlief moet inspan vir daai stofie se glasies! Ek is so jaloers, daai stofies verhit mos sommer 'n hele vertrek! Wil nog vir jou kom kuier, jy sal net die pad moet beduie. Geniet Sondag se kuier! Gaan julle net vir die dag deur?

Ai Gerne, lyk my die name ding gaan julle nog goed opkeil!

Gerne ek dink dis baie slim van jou om baba se kamer te los vir julle nuwe huis! Baie makliker as om alles nou te doen en dan later weer van vooraf te doen!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54889 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
o ja, verwikkelinge oor boeta se naam LOL

ons is nou nog meer in die shite as voorheen, want daar is nog name by LOL

die top drie op die oomblik is Dieter, Ruben en Ruvan Dan hou my man ook van Keegan, Kearen en Declan. Almal baie mooi name maar baie engels. Hy het mos nooit van dieter gehou nie, nou begin hy dit like, ek dink steeds dit sal tussen Dieter en Ruben wees, ons moet net besluit :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54866 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ons het op my 35ste week Durban toe gery, dit was erg, my voete was baie geswel!
Julle moet die kuier geniet.

Christa, jou lucky ding ;) Nee ek sukkel darem nie met rug of heup pyn nie. sal seker later, ek onthou my heupe was baie seer aan die einde, het erg gesukkel om te slaap. ai en panado help ook net soveel ne.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account