file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #50546 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie gerne, jy moet ook 'n lekker naweek he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50541 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Dit lyk my ek moet regtig nou my seeninge tel omdat ons op 'n plot bly.
Dis stil en rustig hier. Dan dink ek ook nie Potch het so baie sokker entoesiaste nie. ;)

Christa jou lysie lyk reg volgens my jy het net vir Ashleigh vergeet 09/11. Geniet jou worsbraai. :P

Annalize as ek nader was kon jy sommer hier kom kuier. :silly:

Carmen geniet dit. :cheer:

Die wind waai lekker woes hier by ons. Ek moet maar vandag gaan glasies koop vir die antrasietstofie dat hy weer kan brand. Ludwig het bal in die huis gespeel (wat hy nie mag nie) en ja nou kort 3 glasies.
Boys will be boys. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50540 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
hey net vir interessantheid, wat dink julle van die naam Jethro? dit is die man se naam van ncis. ek dink dit is nogal mooi. of wat van ettienne of stiaan? ja ja, ek weet ek is nie lekker by vanoggend nie, maar moes net deel. hehehehe....

elise, ek is nie 'n bobby fan nie, maar heg vir jou 'n prentjie aan van 'n mannetjie wat my kniee lam maak... stout... :silly:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50531 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
more more

oe dis lekker koud vandag in pretoria, maar moet se, ek sal nie omgee as dit die hele dag so is nie, dan kan ons lekker vanmiddag in die huis bly en onder die bersies bly!!!

ons maak 1uur toe, yay, en ons gaan elfuur almal worsbroodjies eet. dit is 'n malhuis by die werk, die mense het hoedens, serpe, brille en wat nog alles aan. kan nie glo die groot dag het nou eindelik aan gebreek nie!

die vakansiedag is mos woensdag, 16de.

ralmarie, jou beddegoed lyk stunning hoor. dit gaan so mooi wees as jy klaar is.

christa, geniet jou dag en moet nie te veel rondhol nie ne!

ek dink daai lys is reg!

hi carmen. oe jy moet jou vakansie'tjie geniet. le lekker in die borrelbaddens en ontspan! hoop net julle weer is okay!

hi annalize, jy is so skaars. hoop jy het 'n lekker dag en naweek

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50461 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
more almal, hoe gaan dit vandag? die vuvuzelas maak my gek, hou net nie op nie. kan die mense seker nie kwalik neem nie, die world cup begin vandag. ai!

ralmarie, jou duvet is absoluut stunning. ek is glad nie kreatief nie en waardeer sulke handigheid vreeslik.

petro, geluk met daardie seuntjie, hy gaan julle nog baie vreugde bring.

wel, ek wil gaan stort. is vandag lus om in my kar te klim en sommer net die verte in te vaar. weird ne?

geniet die dag meisies, dit is ten minste vrydag.

iemand het iets gepraat van 'n vakansie dag, wanneer is dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50447 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle!!

Jip mens kan HOOR die World Cup is hier!!

Iemnad het van vanoggend 5 uur, ja 5 uur, al heeltyd vuvuzela geblaas!! Maar ag wat, help nie mens raak omgekrap nie, just go with the flow B) Dit gaan nog baie erger raak! Mens moet dit maar embrace :laugh:

Die weer lyk maar miserable jong :(

Moet nou maar gaan pak, ons ry seker so 11 uur hier :-)

Baai!

Christa, ek dink daai lysie lyk reg!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50436 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle, kyk bietjie of ek ons lysie reg het?


Christa 22/09/10 Seun Maré
Elise 30/09-04/10 Geheim(Dogter?)
Lies 02/10 Seun Kobus
Marion 06/10 ?
Helene 07/10 Seun Stefan?
Ralmarie 07/10 Seun Andrico?
Melody 12/10 Dogter Kayla
Nelita 13/10 Seun ?
Annalize 23/10 Seun Giovanni
Lily 24/10 Dogter ?
Gerne 27/10 Seun Dieter / Ruben
Carmen 28/10 Dogter Riley
Petro 19-31/10 Seun Xander / Sias

:woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account