file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #50877 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ag hoe se hulle shit happens

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50833 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek het van nou die dag af so probeer update as iemand gese het. dit is sover wat ek het.

Christa 22/09/10 Seun (keiser 22 September 2010)
Elise 30/09/10-04 10/10 Geheim (normaal)
Petro 01/11/10-08/11/10 09/06/10 (keiser - nog nie presiese datum)
Gerné 27 Okt - Seun (normaal)
Ralmarie 07/10/10 (normaal)

Annalize, yummy vir daai foto ne!!!

Elise, oe jammer oor die sop. bummer

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50825 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
ek het nog nie defnitief besluit op keiser nie, maar ek is weer nie een vir daai erge pyn nie. glad nie bang vir operasies nie

ek sal maar nog sien

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50739 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie ek soek ook daai lysie as jy hom kla het ek wil ook baie graag normaal gaan ek is nie 1 vir operasies en goed nie ek vat eerder die pyn tot baba uit is en dan is dit oor sover ek kan onthou gaan carmen en gerne ook normaal maar hulle gan het epidurale ek dink jammer as ek verkeerd is julle, petro gaan vir n keiser en christa ook nie seker van die ander nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50707 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle ek trek nou blond op myself. Het ons al gese hoe ons kraam of sou ons nog? Ek wil my lysie update so sal jul asseblief weer se (as jul dalk al het) hoe jul beplan om te kraam?
Dankie.
Ekke gaan weer normaal probeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50628 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise jammer om te hoor van die sop, maar ek dink die snuggle het opgemaak daarvoor. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50620 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro nee, ons is glad nie sokker fans nie. So ons gaan definitief nie kyk nie. Dalk net vinnig aansitom te sien hoe dit lyk. :huh: Ek dink in elkgeval dit gaan te veel lawaai.


Terloops:
Ek sien op die internet Mandela se agterkleinkind is gisteraand dood in motorongeluk na die openings konsert.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account