file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #50048 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hehe, Christa, ek sou darem nie se "sportief" nie, nee loop net bietjie en probeer leer golf speel! :laugh:

Toemaar Gerne, ek het burger en chips verorber vir lunch, so moet glad nie sleg voel nie!! :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50012 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
oe elise ek haal my hoed af vir jou, ek HAAT stryk! :woohoo:

ek het lunch alweer slap chips verorber, ai jis ek moet stop. dis hierdie blerrie winter wat my so maak.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49858 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ja dit help darem bietjie is al meer as half pad kla met dit so ja ons kom daar my rug raak net seer met die lank staan en baba skop net waar sy plek kry

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49847 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Minstens maak dit die stryk darem makliker! Geniet jy en baba maar vir Bobby! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49844 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Toe maar carmen ek kan ook niks van daai goed doen nie is hopeloos te dom daarvoor sal my vingers aan die materiaal vas werk lol

Haha christa ten minste voel dit dan nie of ek die hele middag staan en stryk nie want ek sing en dans tussen in dan is dit nie so erg nie en baba laaik hom ook want sy gaan mal as ek sy musiek speel lol syt kla goeie smaak

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49842 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai Carmen, hoe jaloers is ek op julle lang naweek! Ons beplan om iewers 'n naweek weg te gaan, maar wanneer weet ek nie! :dry: Ja kan dalk niks met jou hande doen nie, maar ek dink jy is die sportiewe een hier tussen ons. Jy het nou al gepraat van stap en golf. Doen jy nog iets? Ek ry net saam met manlief fiets vir bietjie ontspanning en om die spiere so bietjie ferm te hou. Op die oomblik kom ons egter by niks uit nie! Gaan donker uit die huis en is eers weer donker tuis. Aaklig! :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49832 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, jy is 'n flukse vrou! :woohoo:

Ralmarie, ek het ook na daai masjien gekyk, maar op daardie stadium nie gedink ek sal so iets gebruik nie. Het mos nie kinders gehad of beplan nie. Ek hou nogal van kruissteekwerk, maar in die aande is my oe te moeg daarvoor. Dis darem fyn kyk! :huh:

Ek is ook lus vir naaldwerk, dink ek gaan manlief vanaand in die werk steek, dan kna ek dalk nog iets gedoen kry. Moet juis twee van sy werk broeke se rissluiters vervang. Hy dra Sterling broeke, so die rits is gedaan lank voor die broek iets makeer. Ek weet ook nie hoekom op aarde hulle plastiese ritse in mans broeke sit nie, want hulle werk so rof daarmee! :angry:

Elise, vannag droom jy alweer van Bobby! :whistle:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account