file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #51795 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ja christa, mens noem dit sommer 'n 'moms-day-off'!!! Ek soek ook een :)

ek hoop Helene is okay, sy is so stil.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51728 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, al my simpatie met die kuiergaste! Ons het manlief se 2 seuns die naweek gehad! Dit beteken net een ding: GEEN RUS NIE! Ek moet heeldag regstaan vir etes, want hulle is hol tot in hul kleintoontjies en wil net heeldag eet! :huh: Gelukkig kan ons Woensdag bietjie lekker rus en maak dit die week darem korter!

Annalize, wens ek kon jou join as mede hibernerende diertjie. Julle sal nie glo hoe wens ek vir 'n dag op my eie sonder manlief of enige verpligtinge nie! Wil heeldag in my pj's bly en net doen waarvoor ek lus het! Hoekom verloor mens jou "EK" tyd?

Waar is almal vanmore? :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51686 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
more

ai ek is lekker moeg vanoggend hoor, die naweek met die huis vol mense het my regtig uitgeput hoor. ek en my man is nie regtig mall mense nie so naweke is ons maar rustig by die huis en as mens so mense kry wat heeltyd wil 'gatskuur' dan raak dit rof. :blink:

gelukkig is hulle vanoggend weg so vanaand het ek my huis vir myself (yay) en woensdag kan ons lekker rus! heeldag in my pj's!

Petro, die naampie is baie mooi en jou datum is lekker vroeg ne!
Agnee christa, hoop die pyne gaan gou weg.
Annalize, jou naweek klink vir my perfek!!!
:lol: Geniet jou afspraak vandag !

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51635 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
more mammas, lekker naweek gehad? ek was soos 'n hibernerende diertjie en was nerens heen die hele naweek nie.

wat het almal alles aangevang?

ralmarie, ek wil graag weer normaal kraam en gaan beslis borsvoed.

hoop almal geniet die dag. ek het vanmiddag my afspraak by die dokter en sal laat weet wat hy se.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51578 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
More, more! :P

Hoop julle naweek was lekker! Myne was heerlik, het net vanmore erge rug en heup pyne! :S :(

En dis flippen koud in Klerksdorp en Wollies!!! :blink:

Ralmarie, ek gaan ook brosvoed. Jou lysie is mooi kleurvol! Kan sien jy is lekker verveeld! ;)

Janine, ek wag vir jou mail.

Elise, wens ek was jy wat so lekker saam met manlief tot 9uur kon le en snuggle! My man jaag mos soggens die son op en die hoenders uit hulle neste! Hy was 'n plaaskind en ek sal dit nooit uit hom kry om so vroeg al te roer nie! Moet se, noudat dit kouer is, staan hy ook nie meer so maklik vroeg op nie! :laugh:

Nou ja, lekker dag almal! Sal weer later kom inloer! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51328 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie PEtro, Sal Maandag weer die opgedateerde lysie post. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #51306 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
ralmarie - hierdie is vir jou lysie

borsvoed
naam: Xander
keiser datum sover: 20oct

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account