file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #50619 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
More girls ek kom loer net gou in o ek het lekker geslaap tot 9 uur dit was nou n fees lekker saam baba en manlief in die warm bed wens ek kon net daar bly. Wel ek moet begin huis skoon maak ons gaan more bietjie vir my swaar hulle kuier kan nie wag om hulle baby weer te sien nie.

Ai julle sal nie raai wat nie ek het die sop gister verbrand ek was so kwaad vir myself ek het heeldag so mooi na dit gekyk en net na 4 gister middag toe verband ek dit so dat nie eers n hond dit sal wil he nie.

Petro baie geluk met die seuntjie ek weet hy gaan sommer pragtig wees. Hoekom gaan jy vir n keiser as ek mag vra?

Ralmarie ek sal maar my bestelling moet in sit daar by jou want daai kombersie is te adorable.

wel hoop julle geniet julle daggie gesels maar weer so deur die dag met julle

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50612 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Lily dit klink my ook so. Gaan jy ook bietjie begin met baba se kamer of goedjies?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50609 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
more almal

sjoe dis net so lekker kous hier by ons. gelukkig hoef ek nie na een vuvuzela te luister nie. een voordeel van op 'n plaas 60 km buite die naaste beskawing bly

ons gaan ook 1uur toe maak, sodat al ons werkers nog betyds by die huis kan kom vir die sokker.

ek is bly, want ek wil gou 'n paar kaste gaan regmal, terwyl my maag dit nog toelaat

julle sal nie glo nie, maar van na gister se scan, woel die outjie sommer ewe skielik in my maag rond en ek voel dit sooo duidelik

gaan julle sokker kyk ?

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50598 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle almal!

Ja nee Carmen, ek's ook wakker geblaas deur 'n vuvuzela vanoggend - lyk my dit gaan nou maar ons wekkers wees vir die volgende maand...

Al die braaivleis en worsbroodjies klink heerlik, net jammer dis so koud! Gaan ook onder die kombersie sit en kyk vanmiddag (het gisteraand so stukkie van die opening concert gekyk, maar o mense, ek raak nou te oud, dis mos nie musiek daai nie! Ja, ja, ek weet, klink soos ons ma-hulle! :laugh: )

Dankie vir jou hulp en die PM Christa, ek sal alles die naweek afneem en vir jou mail. As ek tydjie het gaan ek sommer ook in die boekwinkel rondsnuffel vir idees!

Ralmarie, dit lyk my Annalize is meer lus vir 'n eiland cocktail vanoggend as Choc Brownie Roomys.... :whistle: LOL

Julle almal moet 'n heerlike dag hê en geniet die holiday Carmen!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50570 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Annalize wat van KFC se Chocolate Brownie roomys? Ek is nogals mal daaroor. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50558 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
lol... ralmarie, dankie vir die aanbod, maar jy sal my binne 'n paar minute uitskop. ek is nogal 'n handvol as ek in 'n bui is soos vandag. :P

ek wens partydae dat ek eerder op kantoor kon wees en so besig kan wees dat ek nie grondvat nie.

ag whatever... een van daardie dae...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50552 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More Gerne, jou kombers idee klink nogals goed. Dink ek moet vir die kids 'n dvd aansit en lekker snuggle onder die kombers. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account