file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #50253 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ahhhh geluk Petro! ek is baie bly vir julle. nou weet ons almal ne!

o behalwer marion en Elise!

Gaan jy nou lekker begin baba kamer maak?

Ralmarie, ek wens ek het 'n borduurmasjien gehad, het so paar maande terug na dit gekyk maar dis baie geld vir daai masjiene!

Julle ek gaan groet. geniet julle aandjie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50144 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
YEBO - HY IS BAIE BLY

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50135 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Baie geluk Petro. Pappa is seker baie opgewonde. :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50130 by petro
Replied by petro on topic Re:Oktober mammies 2010
En ek join die .................RUGBYSPAN. dis 'n seuntjie en hy is baba besig. le die vir 1 sekonde stil net. net vinnig vir 3 sekondes se bene wyd opgemaak vir ons om te sien

alles reg, hartkamers, magie ens..baba nou amper 15cm lank, 165 hartklop. datum 2nov, maar ek gaan keiser so enige datum wat ek kies van 19 okt tot 31 okt. so dis 'n bloue oktober dames

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50085 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek het baie energie op die stadium Ralmarie maar sjoe dis hopeloos te veel vir my ek die pens raak te swaar sal iemand moet kry om te help ek kan nie so sukkel nie

ai maar julle is stil vandag :S

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50075 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag nee Elise jy klink gans en al te vol energie vandag vir my. Ek stryk nie meer nie. Of laat ek dit so stel ek vou die wasgoed op op hang dit net so op en stryk dit soos ons dit nodig kry. As ek 'n berg strykgoed moet sien hardloop ek weg. Met of sonder Bobby. :P

Ek se maar ek borduur bietjie maar dis eintlik die masjien wat dit doen. Ek ruil net die garings. :huh:

Ek is mal oor sport, maar kry deesdae nie tyd vir enige iets nie. Vroer jare het ek en manlief nog lekker muurbal in die aande gaan speel, maar dis lankal iets van die verlede.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50069 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek het nie n keuse nie gerne ek haat dit net so baie maar het niemand wat dit vir my kan doen nie so im stuck

ek het darm vandag n rolletjie geeet met kaas tamatie en slaaiblaar dit was nou lekker o ja en n piesang en n peer en eks nog honger :blush:

ek het nog n halwe mantjie oor om te stryk ek wens dit nou al kla my rug gaan af val en nie eers van my voete te praat :( nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account