file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #46404 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro, ek het eers so op 19 en 'n half weke. Dit voel soos borrels in jou maag, net bietjie laer af. Myne het nou al verander van borrels na skoppies en vuishoutjies. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46400 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
ek voel nog glad nie vir baba, het julle al op 18 weke gevoel

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46397 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek wonder waar is Elise vandag? :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46394 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, ek het ook 'n "boob" man. Wens net hulle wil soms die stremming op ons rue onthou! :dry:

Ek voel ook nog steeds meer vet as swanger. :huh: My maag begin nou eers effens rond raak. :dry: Al wat troos is die klein mannetjie se skoppe en vuishoutjies! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46389 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag Petro, dis 'n oulike foto :( Kyk net daai oulike magie!! Ek voel nogsteeds net vet en nie swanger nie :(

Jip, my man is mal oor die groter boobs, maar hy was nog altyd 'n "boob man" :laugh: Hoe groter, hoe beter, hy sal nooit kla nie :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46387 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag Petro, dis 'n oulike foto :( Kyk net daai oulike magie!! Ek voel nogsteeds net vet en nie swanger nie :(

Jip, my man is mal oor die groter boobs, maar hy was nog altyd 'n "boob man" :laugh: Hoe groter, hoe beter, hy sal nooit kla nie :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #46385 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro, dis 'n pragtige foto! Jy is nou presies die helfte sover as wat sy is! Dis nou regtig spesiaal! Bere die foto om eendag vir die twee kiddies te wys. Onthou net die weke swanger. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account