file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #35974 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Nee, Gerne, ek is glad nie op facebook nie.

Helene, ek kyk ook na alles en loop 99% van die tyd uit sonder om iets te koop. Te bang ek koop iets verkeerd en dan het ek my geld gemors. :huh: Dis hoekom ek so baie vrae oor die klere het, wil nie iets onnodig koop en dan kan ek dit nie gebruik nie! :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35969 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, baby grow / body vest is die wat tussen die beentjies vas knip en vest nie. ek hou glad nie van vessies nie, dit trek so op heeltyd en ek vermy om dit te koop.

MAAR mens kry hierdie oulike 'T-Shirt Tidy' by baba winkels. jy knip dit aan die voorkant van baba se hempie en aan die agterkant ook. dit maak tussen die beentjies vas met velcro en as jy die doek change trek jy dit net los. dit het so baie gehelp met henko se 0-3 mnde tshirts wat hy gekry het dat dit nie heeltdy optrek nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35966 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen. daai een kan ek darem antwoord. 'n Baby grow (winter) is die aanmekaar pakkie wat die voetjies ook toemaak. Gewoonlik met press-studds van onder die ken tot net bo die enkels. 'n Vest het lang of kort moue en maak gewoonlik met so drie press studs tussen die bene vas. Dit maak nie die bene toe nie. Die somer grows lyk basies net soos die vests, maar het darem 'n prentjie op of is in 'n mooi kleur.
Hoop dit help. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35909 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Skies julle, wat is die veskil tussen 'n baby grow en 'n vest??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35898 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Gerne

Dis reg so, jy kan wel bysit dat Melody se dogter se naam Kayla gaan wees :-)

Mense, ek piepie nou so 2keer maks deur die nag, dis minder as altyd! MAAR, die laaste paar dae piepie ek maklik amper 10 keer deur die dag!!! :blink:

Ek dink miskien my blaas maak nie heeltemal leeg nie??? Want aarde, dis baie!!

Dankie vir die advies Helene!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35840 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Is hierdie so bevestig met almal of is daar nog mense hier wat nie seker is oor die geslag nie?

Christa 22/09/10 Seun Maré
Elise 30/09/10-04/10/10 Geheim(Dogter?)
Marion 06/10/10 vind uit 18/05/10
Helene 07/10/10 Seun Stefan?
Ralmarie07/10/10 Seun Andrico?
Melody 12/10/10 Dogter ?
Nelita 13/10/10 Seun ?
Annalize23/10/10 Seun Giovanni
Lily 24/10/10 Dogter ?
Gerne 27/10/10 Seun Rivan?
Carmen 28/10/10 Dogter Riley
Petro 01/11/10-08/11/10 vind uit 09/06/10
Lies Seun ?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35801 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa is jy glad nie op facebook nie?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account