file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #35798 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, dis n cool foto. sjoe, kan nie glo sy is al 36 weke nie??!! jou magie stoot nou lekker uit. ek gaan more weer n foto neem. dan is ek 20 weke!

Carmen & Christa. Ek was met 1ste een so en nou weer. ek weet nie wat om te koop nie. ek staan en kyk na die goed en loop met niks uit die winkel. Ek is regtig iemand wat nie hou van onnodige goed nie. en ek dink ek wag maar eers vir baby shower, voor ek te mal gaan. want dis vir my belaglik om so baie goed te koop.

wat ek wel gedoen het, as ek iets wou koop het ek vessies gekoop, in verskillende sizes. want mens trek maar altyd n vessie vir hulle aan. kortmou of langmou? ek is nie mal oor n langmou ves nie, want dit trek altyd op by die arms, so ek koop net kortmou, winter of somer. n vessie is tog om die lyfie warm te hou. wat ek wel kan sê, is dat woolies die aakligste vessies het. dit is vreeslik groot om die nek, en ek het al van baie mammas gehoor wat daaroor kla.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35791 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het 'n nuwe thread gaan opsit vir klere vir die begin vir baba. Ons behoort binnekort reaksie te kry! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35771 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, nou vole ek al beter! Gedink ek is al een wat nie weet nie! Gaan jy vir geboorte klasse? Ek het gister uitgevind. By ons kos dit R250 per maand vir 4 klasse en begin vanaf 26 wke. Glad nie te sleg nie! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35767 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Christa

Ja, ek wil ook hierdie goed weet soos jy!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35760 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, puik foto! :laugh: Wat se bleek gesigte?

Ek soek ook raad met kleertjies! Koop mens langmou vir die begin? Kan die t-shirt materiaal grows werk vir dan, of moet mens na dikker materiaal kyk? En vessies? Kortmou of langmou? Soos julle kan sien is ek 'n lekker dom nuwe mamma! :silly:

Ralmarie, bly jy het jou waentjie sommer in Potch gekry! Dit spaar jou nou die ry na Klerksdorp! :P Ek wil ook nie hope wit he nie. Soek net een ou pakkie vir wanneer baba huistoe gaan. Ek hou van helder kleure! Koop tot dusver alles in rooi, blou en groen of geel. Niks pastel nie. Het wel paar goed pastel persent gekry. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35607 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Ralmarie!

Stunning foto Gerne!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35570 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne - mooi foto. :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account