file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #36213 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Ek het voorlopig net Level 1 gedoen - het dit nodig om my swem instrukteurs sertifikaat te kry.

Soos jy sê - oefen oefen oefen cpr!!!

Ja, dit gaan goed met my en kleinding - ons het vandag die halfpad merk bereik!!

Hoop dit gaan goed met julle almal.

Ek het omtrent nie Newborn gebruik nie - Ek het op 39 weke 'n keiser gehad en 'n LG van 3.6kg.

Babygrows of pakkies wat soos sweetpakkies lyk is die beste - al die ander klere is werklik baie onprakties vir 'n pasgebore babatjie - ek het hordes goed gekry wat ek nooit gebruik het nie - Dink ek moet sommer hierdie naweek begin om al die kleertjies wat ek het uit te sorteer!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36210 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, wat gaan almal nou weer doen? Natuurlik of keiser?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36196 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek dink ook as jy gaan keiser kan jy so bietjie meer newborn kry want baba kom mos gewoonlik vroeer dan. of as die dokter vir jou se hy/sy is 2,5 of so teen jou einde.

henko was 3,5 so hy het ook net 'n week newborn gedra.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36148 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het dit ook by my werk gedoen. Level 1 en 2 in 4 dae. Dis hoekom dit so woes was! Baie info vir so kort tyd! Belangrikste was egter die prakties. Dis oefen oefen oefen! :side:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36122 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek wil ook so graag daai First Aid kursus bywoon!

Ons werk het so rukkie terug 'n 2 dag kusrus gehad, maar ek kon nie bywoon nie. Maar hopelik het hulle gou weer ene :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36115 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek het ook wyslik besluit om eerder 0-3 mnde as new born te koop. As hierdie baba enigsins na my gaan aard, gaan hy baie groot wees. Dink ook hulle sal langer die 0-3 as new born dra! :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #36101 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Nelita, goed om jou ook weer te "sien"! Klink of dit goed gaan! Was joiu kursus baie intensief? Ons het tot baba cpr en alles geleer toe ek vroeer daarop was. Erg uitputtend!!!

Ralmarie, klink of jy 'n lekker dol program het met al die aktiwiteite van die kinders! Dan kry mens ook nie kans vir bank nie, al wil jy hoe graag! :huh: Aag en mens mag maar bietjie met moord wegkom op jou verjaardag! Solank dit net nie regte moord is nie! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account