file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #35538 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
okay hier is 'n foto, verskoon asb net die bleek gesigte dit was vroeg :)

by the way, my skoonsus is nou 36 weke en ek 18 - haar maag is kleiner as myne :ohmy:


3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35489 by Paisley
Replied by Paisley on topic Re:Oktober mammies 2010
ons was al daar in ja - Ralmarie. Great plekkie. En die diens is UITSTEKEND. Sal beslis daar koop.

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35480 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen ja dis moeilik die eerste keer. Ek het met Suzaan self goed gekoop en toe met ooievaars kry ek so baie klere dat ek amper die eerste 2 maande elke dag 'n nuwe babygrow kon aantrek. Maar eerlik kan ek nie nou dink hoeveel is genoeg nie. Jy het net baba skoon aangetrek dan poef baba by sy doek uit en weer aantrek, dan butp baba en al die melk is op babygrow. So dit hang maar af van dag tot dag.
;)

En onthou baba gaan nie weet hoeveel daar is nie, dis net vir onsself gerieflik om genoeg te he om as ons nie lus is om te was nie dat daar nog in die kas is. :huh:

Weet iemand het op 'n slag op pampers so iets gepost dalk moet ons kyk of hier so post is of begin sommer een.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35457 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne en Christa, ek soek weer alles behalwe wit. Pappa se hande is altyd vuil en al is dit gewas werk wit glad nie by ons nie. Ek moet se dit lyk mooi, maar ek sal maar by prakties hou in ons geval. :huh:

Het ook by Ackermans 'n paar babygrows wat nie warm is nie gekoop. Maar dit was gekleurdes. Sal maar wag tot na die winter voor ek verder koop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35455 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle!

Ag, ek het nou nou so begin voel hier ontwikkel 'n hoofpyntjie, het gou 2 Ponado's gesluk voor dit hand uit ruk! B)

Julle gaan dink ek is simpel!! Maar ek weet nie eintlik watse klere om te koop nie! Ek staan elke keer daar voor die goed en dan loop ek uit met niks! Dis omdat ek nie regtig weet wat kinders aantrek nie, dis soos popspeel dink ek? Ek bedoel nou nie henpies en broekies nie, di obvious, maar soos hoeveel babygrows moet jy koop? As Riley in die lente kom, moet dinge nog langmou wees, want hulle kry koud of wat? :huh:

Hehe, kan nie glo dis vir my moeiliker om klere te koop as al die ander goed nie!! :laugh:

Ek gaan 'n webinar bywoon wat ek ontdek het op die internet, dit is 'n uur lank en 'n spesialis en expert van Los Angeles gaan dit aanbied! Die enigste trick is, met ons tyd verkil, gaan ek moet inlog op my computer 02:30 Vrydag oggend!

Dit gaan oor Ceasarian versus Natural Birth!

Miskien my bietjie meer laat besluit oor wat ek wil doen!

Ok, dan chat ons weer later!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35444 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Paisley, dit is by Baby Love of iets. Die blok bo Sew & Save.
Ek het spesifiek 'n driewiel waentjie gesoek met groot wielle wat lekker buite ry. En dan ook een sonder 'n stoeltjie wat ek nuut gekoop het met die vorige swangerskap. Dit is een van Chelino se make. Kyk bietjie by hul website. En hy kos net R1000. Die met die stoeltjies is so ongeveer R2300 ook 3 wiel. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35422 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
More mammas

hoop dit gaan goed met julle almal!

ek het vanoggend eers bietjie fotos gekyk, dit was so lekker, die kids verander so gou jis.

Christa, by ackermans is daar van daai lekker snoesige grows wat wit is maar daar is gewoonlik iewers 'n geel of groen streep in die kappie of 'n woefie of iets :) Maar ek gaan nog by woolies en edgars ook kyk. en natuurlik pep!

Lily, die dr se daar is regtig nie veel wat mens kan doen nie, ek moet maar 'n warm watersak in die oggend byderhand hou as dit begin trek. dis al :(

Ralmarie, geluk met jou dogter se bday! my vriendin se dogtertjie verjaar ook vandag, sy is 1!

Geniet die koop van die waentjie!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account