file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #35406 by Paisley
Replied by Paisley on topic Re:Oktober mammies 2010
more dames!!!!!!!

Ralmarie - by watter winkel was dit???

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35348 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Ek het darem 'n lekker nagrus gehad.

Dankie Christa, ja verjaardae is altyd lekker. :woohoo:

O ja, ek het 'n waentjie in Potch gekry. By 'n babawinkel waar ek nog nooit was nie. Eintlik vergeet van hom toe vat ek gister 'n kans en voalla - hul het 'n groen waentjie nog in sy boks.
So vanmiddag gaan ek my waentjie koop. :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Jul ander is maar stil so vroeg in die oggend. Kry jul koud? :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35181 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie More al die Mammas! ;)

Ralmarie, baie geluk met Suzaan se verjaardag! Hoop julle het almal saam 'n heerlike dag! :woohoo:

Helene, ek stem ook vir die weefsel soute. As ek reg onthou, help no 8 vir krampe en pyn?

Janine, ja dis skrikwekkend! Die jaar is halfpad! Ek kan dit ook nie glo nie! Voor ons weet is die babas daar en vier ons Kersfees!

Lekker dag vir almal! Hoop ons hoor vandag darem iets van Annalize, Lies, Nelitha, Marion en Melody ook! :huh:

:P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35153 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, daai spasmas klink vir my baie seer. :angry: Sterkte daarmee. :dry: Ek gaan so bietjie in by boek kyk of jy tissue salts daarvoor kan vat.

ek het my laas glad nie gesteur aan die tissue salts nie, maar die keer probeer ek enige ding wat klink of dit kan werk vir n pyn of kramp.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35115 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Lyk my dis vir almal 'n besige week die! Kan wraggies nie glo dis volgende week al Junie nie.

Gerne, bly jy's darem al gesonder, maar daai ligament pyne klink niks lekker nie. Mens kan seker ook nie veel daarvoor drink nie ne?

Ralmarie, geniet die verjaarsdag more!

Ek's omtrent flou boude vanaand - julle almal moet lekker doeks!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #35025 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, sterkte vir daai "pregnancy brain" soos Gerne se! Hou maar 'n dagboek byderhand! :laugh:

Lekker aand vir julle almal! Soet drome! :P

PS Elise, los nou bietjie vir Bobby uit, hoor! ;)

:silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #34998 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, ek koop ook by Ackermans vir baba. Ek is 'n volbloed "Bargain Hunter" en het reeds 3 grows 6-12 mnde gekoop. Een was R19 en die ander 2 R9 elk. :P

Ek het al soveel keer met ooievaarstee's gesien almal koop vir 0-6 mnde. DAn sit mens met hope daarvan en niks vir later nie. :ohmy:

Helene, jy kan seker nie wag om daai kantoor klaar te maak sodat jy met "Stefan" se kamer kan begin nie! :woohoo: Geniet dit! ;)

O ja, Gerne, ek soek ook iets spierwit vir newborn. Laat weet tog as jy iets kry?! Dis omtrent so skaars soos hoendertande! :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account