file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #31891 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ai ek is darm amper klaar skoon gemaak dan gaan ek gou winkel toe om goed te gaan kry om pasta te maak en dan gaan ek gou die kossie begin ek het nou n aardige kopseer aan my.

Ek dink wat ek moet doen is soos n maand se menu op te stel en my kruideniersware volgens dit gaan koop dan weet ek ek het als en ek koop nie onodige goed nie wat dink julle?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31827 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ons het 'n Fruit & Veg City, maar hulle pryse lyk nie vir my so goedkoop nie.

Maak jy self die vis gaar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31799 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Njammie, ek love enigiets met chips! ONGELUKKIG is ek net so lief vir die vetterige soort! :-(

Ons koop deesdae al ons groente en vis by die Fruit & Veg Food Lovers Market hier in Centurion! Ek weet daar is nie baie van hulle ongelukkig nie!

Jy sal nie glo hoe goedkoop die vis is daar nie! Ons eet vanaand bietjie Monk fish, dis flippen lekker! Maar jy kan regtig Kingklip en daai dinge baie goedkoper kry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31760 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
MMmmmmmmm! Carmen, hoe lekker klink jou vis en groente nou! Ek is mal oor vis ook, maar dis nou 'n ding wat vrek duur geword het!

Ons het 'n vis en chips winkel hier in Klerksdorp wat regtig hulle storie ken, so ons koop maar altyd sommer daar klaar gaar vis. Dis heerlik! Hulle chips ook, maar ek en die vetterigheid werk nie so lekker saam nie! Dit maak my vreeslik naar! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31745 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi!

Ek lees nou eers al julle lekker resepte! Ek is net so mal oor pasta! Dis cheap, veelsydig en lekker!!

Ons gaan vanaand bietjie vis en groente eet, het baaaaieee lanklaas bietjie vis ingekry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31700 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dit lyk net so lekker ja

Carmen hoekom hang jy net daar?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31692 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Mmmmmmmmmmmmmmm! YUMMY!!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account