file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #32167 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Janine, baie geluk met daai ou dogtertjie! Wow, die cheerleaders kom nou aan!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32148 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Janine, waar in Pta bly jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32139 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Carmen, nou't ons darem al vier cheerleaders om die hele rugbyspannetjie aan te moedig! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32133 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gelukkkkkkkkkkk!!!!!

Ag ek is soo bly, so nou is dit ek, jy, Elise en Melody wat dogtertjies het!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32005 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo julle!!

Dis 'n DOGTERTJIE! :woohoo:

Lyfie is nou so 11.7 cm en dr. sê alles lyk goed met hartjie en ander organe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31965 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, dit klink na 'n puik idee! Ek dink op die einde van die dag bespaar mens baie so. Ek het net nie die geduld om so te beplan nie. Sorg maar altyd dat alle in die huis is. Ons koop gewoonlik so ver moontlik bulk aan. Behalwe groente, ek koop dit maar weeliks vars aan. :P

Gerne, bly jy voel beter! Wens ek kon hekel! Het al die mooiste patrone gesien, maar het geen idee hoe om dit te doen nie. Ek span maar die naaimasjien in. Het darem al 'n trui vir myself gebrei, maar ek is so lui daarvoor. Dalk moet ek iets vir baba probeer brei?! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31904 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Shoe kan resepte mens nou so honger maak :)

Bly dit gaan goed met almal

Ralmarie geluk met die halfpad merk! Nou net nog 20 om te gaan :)

Happy, daai babatjie is te pragtig. Jis kyk, klein babatjies maak my net so mal hoor, ekt nou die dag sommer gese AHHHH ek soek ook een. LOL meantime is myne oppad :)
Ek raak vreeslik gou broeis. Ag ek wens my man wou meer kinders geahd het

Ek sit en hekel, haha lekker ou vrou ne. Het die week 2 nice serpies gemaak. Ons ry vanmiddag na my broer toe in JHB. Het hulle nou al lankal belowe ons sal gaan kuier nou hoor ek hulle is net so lekker siek. En dis baie koud in Jhb.
Hulle baba word oor 3 weke gebore! Yay. Nog n nefie vir henko

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account