file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #29692 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle hoe gaan dit met julle vandag? Met my gaan dit baie goed het n baie lekker aand saam manlief gehad en het lekker gedux en bo op als my snookums is gesond. Ai julle moet sien hoe besig is sy dis net hande en voete dr kyk nog hier dan is sy alweer daar maar dr is baie tevrede met haar groei en jammer ek sien ek het verkeerd geskryf gister in my vinningheid en dink sys omtrent 23-24cm maar dr kon haar nie lekker op die skerm in pas om haar te meet nie. En ek het mooi gekyk dr het nou nie n foto daarvan geneem nie maar ek is nou meer as ooit seker dat dit n dogtertjie is jy kon dit duidelik sien.

Ek sal gou die fotos vir julle op laai daar is net 3 sy kry nie fotos geneem nie omdat sy so groot is.

Ons het gister aand begin om al die junk uit baba kamer te skuif en dit lyk al baie beter maar nou kan manlief nie die naweek ons bedjie kla maak nie want hy moet werk en ek kan nie my cot op slaan voor die bed nie in en op sy plek is nie want die laaikassie staan op die cot se plek. O ja en kan julle glo manlief het gese ek mag nie goed op die mure plak soos prentjies en goed nie want dit maak kolle op die mure dis sommer nie lekker nie maar ek sal maar daarby moet gaan.

Hoop julle het n stunning daggie.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29689 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, gaan jy vir ons fotos post? Ons is al net so nuuskierig soos jy! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29680 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal! Hoop julle het lekker gedoeks!

Gerne, hoop jy voel al beter vandag en dat daai meds begin werk! :)

Lekker dag! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #29623 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie. Ek hou ook baie van jou naam, Andrico. Dis uniek en baie mooi. Ek verstaan as jy sê jy kan nie aan ander name dink nie. Ek het nou vasgehak by Stefan, en dis al waaraan ek die heeltyd dink. Ek sal maar almal se reaksies toets. ek het al vandag gebid vir n teken oor die naam. :P

Hoop julle het almal n heerlike nagrus. gesels weer more.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29576 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker slaap. Sweet dreams. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #29539 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand vir julle almal! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #29519 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Andrico is 'n lekker sterk naam vir 'n seun. Ken 'n Andrico, hy het 'n yster wil en baie sterk persoonlikheid.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account