file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #29508 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek hou van Andrico. (afgelei van Andries Pieter), maar Tinus is nie eintlik mal daaroor nie. Ek werk nog aan hom.
Dis net asof ek nie aan 'n ander naam kan dink nie. So sal maar sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29501 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, het kleinboet al 'n naam of stoei julle nog? Hou van jou reaksie! Dis die laaste skok of opgewondenheid? :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29497 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
B) :) ;) :huh: :ohmy: :blink: :woohoo:
?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29481 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Sjoe, dan het julle 2 seuns in September en 2 dogters in Mei, so Rachelle sal ook 'n verjaarsdag-maatjie moet kry. Sy kan mos nie alleen in Augustus verjaar nie! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29463 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa ja dis die Mooibank pad.
En ek glo inelkgeval boetatjie gaan in September kom. Die vorige 3 het al drie 2 weke vroeg gekom. So dan is dit die laaste week van September. Baie naby aan jou!! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29436 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, hy bars uit sy nate van opgewondenheid. Hy het net so terloops genoem dat dit vir hom sal lekker wees, toe besluit ek sommer net daar ek sal met dr praat. :silly:

Dalk met jy met dr praat vir September, dan verjaar kleinboet darem in dieselfde maand as ouboet, al is dit dan nie dieselfde dag nie!

Terloops, is dit die Mooibank pad waarvan jy praat waar julle plot is? Ek sal regtig graag kom kuier! :P

Elise, baba groei darem vinnig! Bly alles lyk goed en gesond! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29407 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Happy, WOW dis wonderlik hoe vinnig hul gewig optel.

Christa, Ludwig verjaar 9 September (dan is hy 11) so hy hou net duime vas, maar ekt hom gese dis 'n hele maand te vroeg en baie onwaarskynlik vir normaal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account