file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #29340 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene ek dink dit is baie mooi, pas mooi by jul van en boetie se naam ook! En alle Stefans wat ek ken is SaXy!! :)

Se gou vir my wat maak jy met beet? Ek kook self vir henko maar het nog nooit beet gebruik nie, net beetslaai maar hy eet dit nie

Dankie vir al die beter word wense!

Toe ek blaas infeksie gehad het het die dokter vir my gese om Laxette Dry te kry. Dis sulke poeiers wat j 2 keer n dag kan drink met water en dit werk baie goed. Ek drink nou net 1 sakkie n week dan is my magie reg! Ek het ook vreeslik gesukkel met hardlywigheid.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29329 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, as jy nie seker is oor medisyne nie. Bel jou Dr. mens betaal hulle genoeg. moenie sleg voel om te bel nie. vra die ontvangsdame om seker te maak by dr, dan sal sy jou weer laat weet.

Ek is self nie mal daaroor om dr te bel nie, maar my man het my gedwing om dit te doen. Hy het sommer die dr se selnr, en bel haar soms daarop...(ek skaam my dood) Hy sê net, "ons betaal haar genoeg"...

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29315 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie, Helene! Het nie Sr Lilian se swangerskap boek nie. Wel Baba & Kleuter, ek sal gaan lees wat hulle daar se. Apteker het vir my Soflax gegee. Daar is geen waarskuwing vir gebruik tydens swangerskap nie en ek het pertinent genoem dat ek swanger is. Ek is maar versigtig vir medikasie. :huh:

Janine, so jy is volgende vir scan. Geniet dit Vrydag! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29292 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle, sommer net 'n vinnige inloer.

Hoop die rus het jou sommer gou weer beter Gerne! Geniet jou "af" tydjie by die huis. En ek hou ook van Rivan. (En Stefan, Helene) :)

Melody, jou 4D is te pragtig!! Baie geluk met die dogtertjie!

Carmen, ek's nou 17.5 wke en het baba ook maar nog net begin voel, dis nog baie ligte "borreltjies" en few & far between, maar jy sal weet as jy haar voel!

Geniet die sonar Elise! Kan nie wag vir myne Vrydag nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29216 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, het jy dalk Sr Lilian se swangerskap boek?
Hulle se daar jy moet tussue salts, Calc Fluor en Ferrum Phos, drink. 3maal per dag.

Het jy Mei maand se Baba & Kleuter. Op bl 69, is daar n stukkie oor "by boep maak my siek" daar gee hulle ook raad. Daai raad kom net so uit sr lilian se boek.

sterkte man.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29201 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, ek ek kry weer maagwerkings tydens swangerskap.

Maar ek kan wel vir jou dit vertel. laasweek het ek vreeslik gesukkel met my seuntjie se magie. Ek het maar Pruime gekook en probeer gee. Dan is daar n stropie wat die kinders mag drink. Duphalac, dalk mag jy dit drink. Ek dink my vriendin se Dr het gese sy mag Movicol drink. Bel jou dr. Daar MOET iets wees wat ons kan drink, want dit is so algemeen in swangerskap.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #29175 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Nou waar is almal dan nou? :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account